Doxa Deo Mosselbaai

Doxa Deo Mosselbaai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Doxa Deo Mosselbaai, Religious organisation, 34 Da Gama Street, Da Nova, Mossel Bay.

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die Mosselbaai omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God regeer.

ᴡᴀɴɴᴇᴇʀ ʟɪᴇꜰᴅᴇ ᴡᴇʀᴋ 𝙫𝙚𝙧𝙝𝙤𝙪𝙙𝙞𝙣𝙜𝙨 | 10 MeiIndien jy Sondag se woord gemis het, kan jy hier luister⬇️https://youtu.be/aojH3...
12/05/2026

ᴡᴀɴɴᴇᴇʀ ʟɪᴇꜰᴅᴇ ᴡᴇʀᴋ 𝙫𝙚𝙧𝙝𝙤𝙪𝙙𝙞𝙣𝙜𝙨 | 10 Mei

Indien jy Sondag se woord gemis het, kan jy hier luister
⬇️
https://youtu.be/aojH3z6-2AU

Dankie aan Monica's Coffees vir die heerlike pannekoek!

Julle word hartlik uitgenooi na ons Hemelvaartdiens op 𝟭𝟰 𝗠𝗲𝗶 om 𝟭𝟴:𝟯𝟬.Kom deel saam met ons in ’n besondere aand van wo...
10/05/2026

Julle word hartlik uitgenooi na ons Hemelvaartdiens op 𝟭𝟰 𝗠𝗲𝗶 om 𝟭𝟴:𝟯𝟬.

Kom deel saam met ons in ’n besondere aand van woord en aanbidding🙌🏻

Hierdie Sondag vier ons 𝗠𝗼𝗲𝗱𝗲𝗿𝘀𝗱𝗮𝗴 op ’n besondere manier, nie net vir ma’s nie, maar vir elke vrou wat ’n verskil maak ...
09/05/2026

Hierdie Sondag vier ons 𝗠𝗼𝗲𝗱𝗲𝗿𝘀𝗱𝗮𝗴 op ’n besondere manier, nie net vir ma’s nie, maar vir elke vrou wat ’n verskil maak deur haar liefde, omgee en teenwoordigheid.

Jy word hartlik uitgenooi om iemand spesiaal saam te bring en deel te wees van hierdie betekenisvolle geleentheid. Na afloop van die diens is daar tyd vir lekker saamkuier met koffie.

🥞Daar sal ook 𝗵𝗲𝗲𝗿𝗹𝗶𝗸𝗲 𝗽𝗮𝗻𝗻𝗲𝗸𝗼𝗲𝗸 te koop wees.

Onthou ons dienstye:
𝟬𝟴:𝟯𝟬 𝗲𝗻 𝟭𝟬:𝟭𝟱

Ons sien uit daarna om saam met jou te vier.

ᴡᴀɴɴᴇᴇʀ ʟɪᴇꜰᴅᴇ ᴡᴇʀᴋ | 3 MeiIndien jy Sondag se woord gemis het, kan jy hier luister⬇️https://youtu.be/vzAypfOgzL8
06/05/2026

ᴡᴀɴɴᴇᴇʀ ʟɪᴇꜰᴅᴇ ᴡᴇʀᴋ | 3 Mei

Indien jy Sondag se woord gemis het, kan jy hier luister
⬇️
https://youtu.be/vzAypfOgzL8

Paul Smit is 'n verhoudingspesialis met meer as 30 jaar se ondervinding in die veld.Hy kom deel sy ondervinding met ons ...
05/05/2026

Paul Smit is 'n verhoudingspesialis met meer as 30 jaar se ondervinding in die veld.

Hy kom deel sy ondervinding met ons hier in die Tuinroete op 16 Mei | 08:30 - 16:00, deur 'n Huweliksverrykings dag aan te bied.

Werkswinkel Inhoud:
Kom ontdek en vernuwe julle verhouding. Julle verhouding bly die kern van jou lewensdoel op aarde. Dit verryk ons, dit gee ons energie en dit gee ons invloed. Dit is die voertuig waar deur die Here ons kragtig gebruik en beskerm.

Kostes beloop R1000 per paar.
Pak jul eie piekniek mandjie en kom geniet die dag saam.
(Koffie sal voorsien word)

Kliek op die onderstaande skakel om in te skryf.
⬇️

https://doxadeogardenroute.churchsuite.com/events/hhg7ckdp
Doxa Deo Groete

04/05/2026

𝗗𝗼𝗻𝗱𝗲𝗿𝗱𝗮𝗲 𝗼𝗴𝗴𝗲𝗻𝗱𝗲 𝗶𝘀 𝘃𝗶𝗿 𝗺𝗮𝗺𝗺𝗮𝘀 𝗲𝗻 𝗵𝘂𝗹 𝗯𝗮𝗯𝗮𝘀 🤍

Liewe Mamma, hierdie is vir jóú…

Kom kuier saam met ons by 𝗖𝗛𝗘𝗥𝗜𝗦𝗛 𝗠𝗢𝗠𝗦 - ‘n sagte, veilige spasie waar ons saam asemhaal, saam lag en ja soms saam sug…

’n Plek waar jy kan connect met ander mammas in dieselfde seisoen, waar ons mekaar bemoedig en ondersteun, waar ons saam groei en ontdek wat dit beteken om 𝗠𝗮𝗿𝗸𝗲𝗱 𝗯𝘆 𝗛𝗶𝘀 𝗚𝗹𝗼𝗿𝘆, 𝗞𝗻𝗼𝘄𝗻 𝗯𝘆 𝗛𝗶𝘀 𝗟𝗼𝘃𝗲, te wees.

Mamma, onthou hierdie fase is nie ’n wagtyd nie… Jy is nie begrawe nie - jy is geplant.🌱
En alles wat jy nodig het vir hierdie seisoen, het God reeds in jou geplaas. Dis ’n groeityd!

𝗝𝘆 𝗶𝘀 𝘀ó 𝘄𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺 🫶

Vir meer info, kontak/whatsapp Doxa Deo Mosselbaai @ 072 775 2677.

- Doxa Deo Mosselbaai kampus
- ⁠Donderdagoggende
- ⁠10:00

𝗟𝗜𝗘𝗪𝗘 𝗗𝗢𝗫𝗔 𝗗𝗘𝗢 𝗩𝗘𝗡𝗡𝗢𝗢𝗧Ons is opgewonde om môre weer as ’𝗻 𝗳𝗮𝗺𝗶𝗹𝗶𝗲 𝗼𝗽 𝗺𝗶𝘀𝘀𝗶𝗲 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝘀! Ons gesels verder oor ons tema...
02/05/2026

𝗟𝗜𝗘𝗪𝗘 𝗗𝗢𝗫𝗔 𝗗𝗘𝗢 𝗩𝗘𝗡𝗡𝗢𝗢𝗧

Ons is opgewonde om môre weer as ’𝗻 𝗳𝗮𝗺𝗶𝗹𝗶𝗲 𝗼𝗽 𝗺𝗶𝘀𝘀𝗶𝗲 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝘀!
Ons gesels verder oor ons tema 𝗪𝗔𝗡𝗡𝗘𝗘𝗥 𝗟𝗜𝗘𝗙𝗗𝗘 𝗪𝗘𝗥𝗞 en fokus spesifiek op hoe ons sáám met die Heilige Gees leef en werk — selfs op ’n diep, betekenisvolle manier wanneer ons die 𝗻𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹 gebruik.

𝗢𝗡𝗧𝗛𝗢𝗨:
𝗗𝗢𝗫𝗔 𝗗𝗘𝗢 𝗞𝗜𝗗𝗦 (kinderkerk) vind gelyklopend plaas met ons feesdienste om 𝟬𝟴:𝟯𝟬 & 𝟭𝟬:𝟭𝟱.
𝗙𝗨𝗦𝗜𝗢𝗡 (tieners) vind ook gelyklopend plaas met albei feesdienste.

𝗕𝗔𝗜𝗘 𝗕𝗘𝗟𝗔𝗡𝗚𝗥𝗜𝗞:
Ons feesdienste skuif môre na wintertye:
Eerste feesdiens: 𝟬𝟴:𝟯𝟬
Tweede feesdiens: 𝟭𝟬:𝟭𝟱

Onthou om iemand 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝘁𝗲 𝗻𝗼𝗼𝗶!
Geseënde naweek!

ᴡᴀɴɴᴇᴇʀ ʟɪᴇꜰᴅᴇ ᴡᴇʀᴋ | 19 AprilIndien jy Sondag se woord gemis het, kan jy hier luister⬇️https://youtu.be/ujTcPYz9_kk
22/04/2026

ᴡᴀɴɴᴇᴇʀ ʟɪᴇꜰᴅᴇ ᴡᴇʀᴋ | 19 April

Indien jy Sondag se woord gemis het, kan jy hier luister
⬇️
https://youtu.be/ujTcPYz9_kk

Address

34 Da Gama Street, Da Nova
Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 01:00
Sunday 07:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Mosselbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo Mosselbaai:

Share