VGK jeug brigade

VGK jeug brigade BRIGADE van die VGKSA/ URCSA Brigade

Die Jeug Brigade is een van die kerk se organisasies vir jonk en oud wat die oog het op die geestelike, sedelike, liggaamlike en kulturele opvoeding van die jeug deur middel van Bybelstudies, geestelikeboodskappe, sang, lesings, konferensies, reinheidsgesprekke,
gimnastiek, driloefeninge en spanwerk.

🙏 n Nuwe hoofstuk vir VGK Kareedouw (bataljon 25)! 🙏Gister het ons as VGK Kareedouw met dankbaarheid die Brigade gestig ...
07/09/2026

🙏 n Nuwe hoofstuk vir VGK Kareedouw (bataljon 25)! 🙏

Gister het ons as VGK Kareedouw met dankbaarheid die Brigade gestig deur lede amptelik op te rig. 🌿

Ons bid dat hierdie Brigade ’n instrument sal wees waardeur God se werk met liefde, diensbaarheid, toewyding en geloof voortgesit kan word. Mag elke lid wat vandag opgerig is, sy/haar roeping met ywer uitleef en tot eer van God dien.

**“Dien die Here met blydskap.” – Psalm 100:2** ✝️

Baie geluk aan elkeen wat vandag deel geword het van hierdie besondere bediening. Mag God julle ryklik seën en lei in die werk wat voorlê. ❤️

04/09/2026

Installerings parade van Kolonel Japie Konstabel te VGK Macassar

VGK Calvinia (bataljon 17)
04/09/2026

VGK Calvinia (bataljon 17)

Bataljon 03 in die VGK ring van Wynberg besoek VGK Lavender Hill
31/08/2026

Bataljon 03 in die VGK ring van Wynberg besoek VGK Lavender Hill

31/08/2026

Bataljon 13 parade te VGK Piketberg

VGK Welgelegen Heideveld (bataljon 05) high tea
31/08/2026

VGK Welgelegen Heideveld (bataljon 05) high tea

31/08/2026

Bataljon 05 parade te VGK Die Goeie Hoop Rocklands

Instalering van Kolonel Japie Konstabel te VGK Macassar
28/08/2026

Instalering van Kolonel Japie Konstabel te VGK Macassar

28/08/2026

VGK Riverlea (bataljon 12)

Bataljon 10 in die VGK ring van Malmesbury het n uitreikings parade gehou te VGK Hopefield.
28/08/2026

Bataljon 10 in die VGK ring van Malmesbury het n uitreikings parade gehou te VGK Hopefield.

Address

Moorreesburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VGK jeug brigade posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to VGK jeug brigade:

Shortcuts

Share

Category