ACVV Dienssentrum Moorreesburg

ACVV Dienssentrum Moorreesburg Gemeenskapsdienste vir ouer persone (Dienssentrum).

Om koesterend saam met die gemeenskap vir die ouer persoon en die gesin 'n koste-effktiewe hulpbron te wees wanneer ouer persone in die gemeenskap versorging en ondersteuning benodig.

Onthou om pannekoek te bestel vir volgende week 12 Junie, by ACVV Dienssentrum. Dit gaan regte egte pannekoek weer wees!...
04/07/2024

Onthou om pannekoek te bestel vir volgende week 12 Junie, by ACVV Dienssentrum. Dit gaan regte egte pannekoek weer wees!! Moorreesburg: Sosiale Geleenthede en Advertensies

Die lekkerste pannekoek is Vrydag 12 Julie te koop by ACVV Dienssentrum Moorreesburg. Bestellings kan by Dienssentrum ka...
01/07/2024

Die lekkerste pannekoek is Vrydag 12 Julie te koop by ACVV Dienssentrum Moorreesburg. Bestellings kan by Dienssentrum kantoor geplaas word voor of op 8 Julie geplaas word by: 022 433 2932 of [email protected]

ACVV Dienssentrum Moorreesburg hou 31 Mei weer Kerriemaalvleis jaffel verkope.
17/05/2024

ACVV Dienssentrum Moorreesburg hou 31 Mei weer Kerriemaalvleis jaffel verkope.

Onthou om jou Kerrie en Rys bestelling te plaas! 022 433 2932 of acvvds@pcnetmail.co.za Ondersteun asb ons laaste fondsi...
20/10/2023

Onthou om jou Kerrie en Rys bestelling te plaas! 022 433 2932 of [email protected]
Ondersteun asb ons laaste fondsinsameling vir die jaar.

Ondersteun asb ACVV Dienssentrum Moorreesburg se laaste fondsinsameling vir die jaar.
08/10/2023

Ondersteun asb ACVV Dienssentrum Moorreesburg se laaste fondsinsameling vir die jaar.

Moenie vanjaar uitmis op hierdie heerlike koekies nie. Plaas betyds jou bestelling.
08/10/2023

Moenie vanjaar uitmis op hierdie heerlike koekies nie. Plaas betyds jou bestelling.

21/09/2023

Ondersteun asb hierdie projek.

12/07/2023
Maandag het ons die Duckitt Nurseries buite Darling besoek. Pragtige orgidee blomme!
07/06/2023

Maandag het ons die Duckitt Nurseries buite Darling besoek. Pragtige orgidee blomme!

Verlede week het ons Pixie and Fairy village by Jacobsbaai gaan besoek. Al die oumas wil weer teruggaan om vir hulle kle...
17/05/2023

Verlede week het ons Pixie and Fairy village by Jacobsbaai gaan besoek. Al die oumas wil weer teruggaan om vir hulle kleinkinders al die feetjies te gaan wys. Mamma Pixie het haar hartroerende storie vertel, sy wou net 'n plekkie bou waar mense weer die mooi en rustigheid van hulle familie plaas "Mpanza"in Natal weer kon ervaar.
Gaan loer gerus in as julle in daardie omgewing is.

MAKIETIE - PICK A BOX. Ons het gister heerlik makietie gehou by Dienssentrum. Was lekker om te sien wat in lede se bokse...
17/05/2023

MAKIETIE - PICK A BOX. Ons het gister heerlik makietie gehou by Dienssentrum. Was lekker om te sien wat in lede se bokse was wat hulle kon kies. Daarna het ons heerlike poeding verkoop. Ons gaan 30 Mei weer poeding verkoop. Bestel sommer nou al om teleurstelling te voorkom.

Gister het ons Kirstenbosch besoek. Wat 'n heerlike uitstappie.
12/04/2023

Gister het ons Kirstenbosch besoek. Wat 'n heerlike uitstappie.

Address

Moorreesburg
7310

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27224332932

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Dienssentrum Moorreesburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share