NG Wes Middelburg Ligkruis Familie

NG Wes Middelburg Ligkruis Familie NG Kerk Middelburg is n familie kerk. Waar ons saam as ‘n familie ons Here se naam groot maak.

20/05/2026
NG Ligkruis. Paasdiens. Wat ‘n wonderlike belewenis. ‘N Geseende dag. Vriendskappe en liefde.
23/03/2026

NG Ligkruis. Paasdiens. Wat ‘n wonderlike belewenis. ‘N Geseende dag. Vriendskappe en liefde.

Kom leer saam ons oor Paasfees en wat die Here vir ons gedoen het
12/03/2026

Kom leer saam ons oor Paasfees en wat die Here vir ons gedoen het

12/03/2026

Ligkruis Gemeente glo ons kinders en jongmense is ’n kosbare deel van ons geloofsfamilie. Daarom gee ons nuwe identiteit aan ons kinder- en jeugbediening: LigPad —
’n pad waar ons saam groei in God se lig.

✨ LigPad bestaan uit:
• 🌱 Liggies – ons pre-skool kinders
• 🌿 LigStrale – ons laerskool kinders
• 🔥 LigDraers – ons hoërskool jongmense

Elke ouderdomsgroep word liefdevol begelei om:
💛 God se liefde te leer ken
📖 Sy Woord te ontdek
🌟 Hul geloof prakties uit te leef

By NG Ligkruis is ons een kerk, een familie, saam op God se LigPad.
Dankie aan elke ouer wat saam met ons in julle kinders se geloof belê.

👉 Ons sien uit daarna om saam met ons kinders en jongmense te groei — in Sy lig.

Address

59 Cowen Ntuli Str
Middelburg
1050

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27797505448

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Wes Middelburg Ligkruis Familie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Wes Middelburg Ligkruis Familie:

Share