Gereformeerde Kerk Middelburg

Gereformeerde Kerk Middelburg Ons is 'n kerkgemeenskap wat graag met mekaar en elke mens 'n groeipad nader na ons Here Jesus stap.

Die doppers kan maar braai, al reën dit maak ‘n boer ‘n plan: saterdag 5 September.
07/09/2026

Die doppers kan maar braai, al reën dit maak ‘n boer ‘n plan: saterdag 5 September.

Ons nooi julle uit na Maandag se konferensie. By ons gemeente in John Magagula straat, Middeburg, MP. Almal is welkom.
07/08/2026

Ons nooi julle uit na Maandag se konferensie. By ons gemeente in John Magagula straat, Middeburg, MP. Almal is welkom.

Gereformeerde kerk Middeburg bied aan:
01/07/2026

Gereformeerde kerk Middeburg bied aan:

14/05/2026
Al baaaie vroeg by Loskopdam, maar almal het die 10 of 21 of 50km wedloop gedoen. Ons is baie trots op julle.
25/04/2026

Al baaaie vroeg by Loskopdam, maar almal het die 10 of 21 of 50km wedloop gedoen. Ons is baie trots op julle.

Baie geluk aan Tannie Minnie Kruger wat 90jaar oud geword het vandag. Sy is wel ons tweede oudste lidmaak naas Tannie Sa...
19/04/2026

Baie geluk aan Tannie Minnie Kruger wat 90jaar oud geword het vandag. Sy is wel ons tweede oudste lidmaak naas Tannie Sarie Vermaak. Mag tannie ‘n wonderlike dag hê saam met familie en vriende.

Address

Corner Of John Magagula And Bhimy Damane Streets
Middelburg
1050

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
Wednesday 08:00 - 12:30
Thursday 08:00 - 12:30
Sunday 09:00 - 00:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Middelburg:

Shortcuts

Share