04/09/2026
Ons is SUPER opgewonde om Pickard Henn die 31ste Oktober 2026 by ons te hê. Ons nooi almal om na sy kragtige Woord te kom luister en los te kom van dit wat jou agter hou! Kom ontvang jou deurbraak en hoor wat Vader vir jou wil doen.