Lux Dei Gemeente Middelburg Karoo - AGS

Lux Dei Gemeente Middelburg Karoo - AGS Familie kerk wat glo dat daar deur Jesus Christus vir ons oorwinning verkry is en daarom leef ons vreesloos.

'n Familie Kerk vir almal waar jy kan aanbid en leer om vreesloos op God te vertrou.

14/11/2025
Almal is welkom by Ags Lux Dei gemeente. Kom luister Sondag 21Aug om 9h30 na Doktor Christo
20/08/2022

Almal is welkom by Ags Lux Dei gemeente. Kom luister Sondag 21Aug om 9h30 na Doktor Christo

Almal is welkom. Kom kuier lekker saam.
31/03/2022

Almal is welkom. Kom kuier lekker saam.

05/12/2021

Ek wil die volgendè deel wat ek tydens die diens beleef het ...ek was in aanbidding tot God en het myself op my kniee gesien en vir die HERE GESÊ neem my hart ..toe sê GOD vir my NEE jy moet dit VIR MY GEE..ek sien toe hoe ek my hart uithaal en vir HOM met albei my hande gee en hoe GOD met ALBEI SY HANDE MY HART NEEM..ons praise en worship verder en die lied van "Neem my lewe laat dit HEER u toegewyd wees . ..en ek sê weer vir die HERE NEEM MY LEWE HEER en GOD sê weer vir my ..NEE jy moet dit vir my gee en ek sit my lewe in albei my hande en gee dit aan GOD en HY neem dit weer IN ALBEI SY HANDE ..en toe ons vanmiddag die dokumemterv BEFORE THE WARTH kyk sien ek hoe die bruidegom die beker aan sy bruid gee en dit was dieselfde gedoen MET ALBEI HANDE ..vat met albei hande...wat ek besef is dit is eers wanneer ons ons harte vir GOD GEE dan eers KAN HY SY NAAM OP ONS HARTTAFELS SKRYF..Hy sal Homself nooit op ons afdwing nie ..ons moet onsself vir God gee

Ons het vandag lekker saam gekuier. Dit was ons jaarlikse dankofferdiens gewees. Baie dankie vir almal wat deel daarvan ...
28/11/2021

Ons het vandag lekker saam gekuier. Dit was ons jaarlikse dankofferdiens gewees. Baie dankie vir almal wat deel daarvan was.

10/11/2021

Graag wil ons u uitnooi na ons jaarlikse dankofferdiens. Dit vind plaas by Carochalet om 10h00 die oggend die 28ste November. Onthou asb u eie eetgerei, koeldrank en kamp stoelle. U moet ons asb op die laaste die 14de laat weet as u kan kom sodat ons net getalle kan regkry.Vleis en bygeregte word voorsien. Onthou dan ook asb om u geld blikkies te bring met die dankoffers. Baie dankie en baie seën. Dirk De Clerk

02/02/2021

Goeie dag geliefdes. Ek gee net die goeie nuus deur. Ons begin Sondag oggend weer met diens. Kom en geniet die samekoms van die gelowegis en die werking van die Heilige Gees. Sien uit om u almal daar te sien.

17/01/2021

Goeie môre geliefdes. Ek gee net die volgende inligting. Ek gaan vanoggend om 10h00 die boodskap op die blad lewer en nie op my persoonlikke blad nie. Mag die Here u seen in hierdie dag.

Address

43 Krugerstraat
Middelburg
5900

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

+27498423645

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lux Dei Gemeente Middelburg Karoo - AGS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share