Lede in Christus Kerk Middelburg

Lede in Christus Kerk Middelburg ABSA BANK
TJEK REK
REK. 104 017 5039
LEDE IN CHRISTUS KERK MIDDELBURG

Kom en geniet Vrydag 13 Februarie 2026 om 18:00 'n heerlike potjie saam as jeug! Jy kan dit nie misloop nie. Ons bou ons...
10/02/2026

Kom en geniet Vrydag 13 Februarie 2026 om 18:00 'n heerlike potjie saam as jeug! Jy kan dit nie misloop nie. Ons bou ons kennis op en leer meer van wat die Here vir ons wil vertel terwyl ons mekaar ook leer ken! RSVP voor Donderdag 12 Februarie 2026.

Moet nie hierdie mis nie as jy 60 word die jaar en ouer dit is vir julle. Lekke ken mekaar, en praatjies toe dit nog so ...
10/02/2026

Moet nie hierdie mis nie as jy 60 word die jaar en ouer dit is vir julle. Lekke ken mekaar, en praatjies toe dit nog so was 😆😆. Die kinders van vandag, het jy gesien!!!!. Kom kuier lekke saam dit is verniet eet goedjies word voorsien. Rsvp by Martie Minnaar.

08 Februarie 2026 'n wonderlike oomblik vir Jan - Hendrik van der Merwe wat gedoop was. Baie geluk met die groot mylpaal...
10/02/2026

08 Februarie 2026 'n wonderlike oomblik vir Jan - Hendrik van der Merwe wat gedoop was. Baie geluk met die groot mylpaal in jou lewe!

Wat 'n heerlike kuier saam die gemeente na diens Sondag 08 Februarie 2026 om ons pastoor se verjaarsdag te vier!Dankie v...
10/02/2026

Wat 'n heerlike kuier saam die gemeente na diens Sondag 08 Februarie 2026 om ons pastoor se verjaarsdag te vier!
Dankie vir almal se bydrae!

As jy nie by die jeug is op 'n Vrydagaand nie dan waar is jy? Sou dit nie beter wees om saam te gesels oor wat gebeur he...
10/02/2026

As jy nie by die jeug is op 'n Vrydagaand nie dan waar is jy? Sou dit nie beter wees om saam te gesels oor wat gebeur het as om net te hoor nie? Hier is 'n sneak peak van wat die laaste Vrydag gebeur het!!

02/01/2026
04/01/2025

Goeiedag
Ons wil almal in kennis stel dat ons dienste die 12de Januarie 2025 weer sal begin om 09:00.

Nooi u hartlik uit  na ons Geestelike verrykings bybelstudie elke Sondagoggend na erediens. (11:30). Begin 06 Oktober 20...
16/09/2024

Nooi u hartlik uit na ons Geestelike verrykings bybelstudie elke Sondagoggend na erediens. (11:30). Begin 06 Oktober 2024. Kom geniet 'n koppie koffie of tee saam met ons. Almal is welkom en dit is gratis.

02/06/2024

26 Mei 2024
Deel 2

02/06/2024

26 Mei 2024
Deel 1

Nooi u uit na n spesiale erediens om 10:00 Sondagoggend, 30 Oktober 2022.Lede in Christus kerk , Heilfontein gemeente Mi...
25/10/2022

Nooi u uit na n spesiale erediens om 10:00 Sondagoggend, 30 Oktober 2022.
Lede in Christus kerk , Heilfontein gemeente Middelburg. Prediker, Dr Marius Erasmus.

Kom en ons se dankie aan ons Hemelse Vader vir n jaar wat op einde toe staan en ons nog geseend is en waar ons nog vryli...
30/12/2021

Kom en ons se dankie aan ons Hemelse Vader vir n jaar wat op einde toe staan en ons nog geseend is en waar ons nog vrylik Sy naam kan loof en prys Jesus Christus amen !!!

Address

Middelburg
1055

Telephone

+27716034765

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Kerk Middelburg:

Share

Category