Corpi Kidz

Corpi Kidz Om kinders te leer om die BYBEL te verstaan, tot GELOOF in Christus te kom. (SY volgeling) en ander daarvan te VERTEL

Ons is baie opgewonde vir ons worship aand die Vrydag aand 6 Februarie om 18:00-19:00 by Corpus Christi.Alle Gr.4-7's is...
02/02/2026

Ons is baie opgewonde vir ons worship aand die Vrydag aand 6 Februarie om 18:00-19:00 by Corpus Christi.

Alle Gr.4-7's is meer as welkom om te kom. Bring 'n maat, bring jou stem en kom ons dien die Here soos kinders.

12/11/2025

πŸŽ‰ Hey Corpi Kidz! πŸŽ‰
Moenie vergeet nie β€” Saterdag 15 November is dit weer tyd vir pret en beweging by Corpus Christi! πŸ•ΊπŸ’ͺ
πŸ•˜ 8:45–10:00
Wees betyds, bring jou energie en jou glimlag πŸ˜„
Ons sien uit om saam met jou te oefen en lekker te kuier!

Gister by Corpi Kidz het ons oor ons nuwe leiers gebid. Ons eer die Here vir leiers in ons kinder kerk en dat ons die vo...
20/10/2025

Gister by Corpi Kidz het ons oor ons nuwe leiers gebid.
Ons eer die Here vir leiers in ons kinder kerk en dat ons die voorreg het om saam met hulle β€˜n pad te stap.
Mag God julle bewaar en julle alles doen tot Sy eer.

Corpi Kidz! Sondag is weer tyd vir ons om pret te hΓͺ vir Jesus! Ons sien uit om julle Sondag te sien vir kwartaal 4     ...
14/10/2025

Corpi Kidz!
Sondag is weer tyd vir ons om pret te hΓͺ vir Jesus!
Ons sien uit om julle Sondag te sien vir kwartaal 4

Hey Corpi Kidz! Onthou Sondag is CrAzY hAiR day!!! Remember Corpi KidzIt is CrAzY hAiR day on Sunday!!
02/09/2025

Hey Corpi Kidz!
Onthou Sondag is CrAzY hAiR day!!!

Remember Corpi Kidz
It is CrAzY hAiR day on Sunday!!

13/08/2025
VRYDAG 15 AUGUSTUS 18:00 - 19:00🎢✨ Corpi Kidz Aanbiddingsaand! ✨🎢Ons kan nie wag om saam te aanbid nie! πŸ•ŠπŸ’›πŸ“… Vrydag, 15 A...
12/08/2025

VRYDAG 15 AUGUSTUS 18:00 - 19:00

🎢✨ Corpi Kidz Aanbiddingsaand! ✨🎢
Ons kan nie wag om saam te aanbid nie! πŸ•ŠπŸ’›
πŸ“… Vrydag, 15 Augustus
πŸ•• 18:00 – 19:00 (Deure maak oop vanaf 17:00)
🍬 Bring geld vir soet bederfies daarna!

Kom met β€˜n oop hart en laat ons saam Sy Naam loof! πŸ™ŒπŸ’–

🌈 JY IS GOD SE MEESTERSTUK! 🎨Elke kind is uniek gemaak deur God – met ’n spesiale doel en ’n hart vol potensiaal. πŸ’›πŸ‘§πŸ‘¦ So...
08/08/2025

🌈 JY IS GOD SE MEESTERSTUK! 🎨

Elke kind is uniek gemaak deur God – met ’n spesiale doel en ’n hart vol potensiaal. πŸ’›

πŸ‘§πŸ‘¦ Sondae by kinderskerk leer ons hoe kosbaar ons in Jesus se oΓ« is. Ons verf, speel, bid en leer saam… en elke glimlag wys dat Jesus leef in ons harte! ✝️✨

πŸ“… Kom kuier saam hierdie Sondag!
⏰ Tyd:08:00, 9:30 en 11:15 (English service)
πŸ“ Plek: Corpus Christi.

πŸ–ŒοΈ β€œOns is sy maaksel, geskape in Christus Jesus om goeie werke te doen…” – EfesiΓ«rs 2:10


Hey maatsOns sien baie uit om julle Sondag weer te sien! Loer hier onder wanneer jy gaan kom kuier! Corpi liefde
01/08/2025

Hey maats
Ons sien baie uit om julle Sondag weer te sien!
Loer hier onder wanneer jy gaan kom kuier!
Corpi liefde

Welkom by ons splinternuwe Corpi Kidz Facebook blad.  Like en share ons blad sodat al ons Corpi maats weet wat aangaan b...
29/07/2025

Welkom by ons splinternuwe Corpi Kidz Facebook blad. Like en share ons blad sodat al ons Corpi maats weet wat aangaan by die kerk en wat ons volgende gaan doen.

Address

Cnr Of Chapmans Peak Drive And Paardeberg Road
Middelburg
1050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corpi Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category