EG Kerk Middelburg

EG Kerk Middelburg Amptelike Facebookblad van die EG Kerk Middelburg gemeente met nuus, fotos, aktiwiteite en boodskappe Wedergeboorte (Redding en Verlossing van sondaars)

2.

Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika reik die hand van vriendskap en welwillendheid na elke Christus-belydende Kerk. Hierdie Kerk distansieer hom geheel en al van die Wêreldraad van Kerke sowel as die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en alle ander affiliasies van genoemde rade. Die Kruisboodskap wat deur die Kerk uitgedra word, sluit in:

1. Heiligmaking (Vervulling met die Heilige Gees)

3. Wederkoms van Jesus Christus

4. Goddelike Genesing van fisiese krankheid

27/07/2026
2026 Vakansie bybelskool, die kinders het tonne pret gehaad die hele week en dank die Here vir die Godelike bootskappe w...
18/07/2026

2026 Vakansie bybelskool, die kinders het tonne pret gehaad die hele week en dank die Here vir die Godelike bootskappe wat uitgegaan het.

Deel asb. wyd en suid.
09/06/2026

Deel asb. wyd en suid.

Ons Pinksterreeks wat nou Sondag oggend 09:15 begin.Kom en luister na wat die Here vir ons wil sê.
14/05/2026

Ons Pinksterreeks wat nou Sondag oggend 09:15 begin.
Kom en luister na wat die Here vir ons wil sê.

EG Kerk Middelburg Hemelvaarts diens 19:00 by die kerk. Ds Gerhard Wessels sal vir ons die boodskap bring.
14/05/2026

EG Kerk Middelburg Hemelvaarts diens 19:00 by die kerk. Ds Gerhard Wessels sal vir ons die boodskap bring.

Address

Cnr. Lillian Ngoyi & Sering Str. Kanonkop
Middelburg
1050

Opening Hours

Wednesday 09:30 - 10:30
19:00 - 20:00
Sunday 08:45 - 11:45
18:00 - 19:30

Telephone

+27828798625

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Middelburg:

Shortcuts

Share

Category