Die Lighuis Middelburg

Die Lighuis Middelburg Die Lighuis Middelburg, is n Kerk waar Jesus die Hoof van is.

Elke persoon Hom beleef en voel dat hulle behoort, betrokke raak en so n verlore gaande wereld bereik.

2026-09-06_Ps. Danie Venter_Die Bruid_Deel2
08/09/2026

2026-09-06_Ps. Danie Venter_Die Bruid_Deel2

WOORD VIR DIE WEEK
07/09/2026

WOORD VIR DIE WEEK

Dr. Tinus van der Merwe se bedieningseisoen hier by Die Lighuis Middelburg kom tot ’n einde.Ongeveer ’n maand gelede het...
04/09/2026

Dr. Tinus van der Merwe se bedieningseisoen hier by Die Lighuis Middelburg kom tot ’n einde.

Ongeveer ’n maand gelede het hy die kerkraad in kennis gestel dat hy graag sy bediening hier wil afsluit, sodat hy meer tyd saam met tannie Dot en hulle familie in Pretoria kan deurbring. Die kerkraad gun hulle hierdie kosbare tyd van harte.

Ons dank die Here vir alles wat dr. Tinus en tannie Dot gedurende hulle tyd by Die Lighuis Middelburg vir die gemeente beteken en gedoen het. Ons spreek die Here se rykste seën oor hulle uit en bid dat hierdie nuwe seisoen vir hulle met vreugde, vrede en kosbare familietyd gevul sal wees.

04/09/2026

Ons kuier rondom die tafel,in die Woord.
Verdiep saam met ons.
Ons gesels verder oor Sondag se boodskap – eerlik, eg en relevant.
Kom luister, d**k saam en groei saam.

2026-08-30_Past. Danie Venter_Die Bruid_Deel1
01/09/2026

2026-08-30_Past. Danie Venter_Die Bruid_Deel1

🌸 Welkom, September! 🌸’n Nuwe seisoen. ’n Nuwe begin. ’n Tyd om weer te groei, bloei en voluit te leef in God se teenwoo...
01/09/2026

🌸 Welkom, September! 🌸

’n Nuwe seisoen. ’n Nuwe begin. ’n Tyd om weer te groei, bloei en voluit te leef in God se teenwoordigheid.

Mag hierdie lente jou herinner: God maak steeds alles nuut.

“Kyk, Ek maak iets nuuts…”
Jesaja 43:19

26/08/2026
DEURNAG BID | DIE LIGHUIS MIDDELBURG “Draw Near: A Night in His Presence”“Draw near to God, and He will draw near to you...
24/08/2026

DEURNAG BID | DIE LIGHUIS MIDDELBURG

“Draw Near: A Night in His Presence”
“Draw near to God, and He will draw near to you.” – Jakobus 4:8

📅 18–19 September
🕕 18:00–06:00

’n Aand van aanbidding om nader aan God te kom
Kom nader. Soek Sy teenwoordigheid. Glo vir deurbraak.

“We came seeking His presence; we leave carrying His presence.”

Address

Pongola Street
Middelburg
1055

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27833271080

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Lighuis Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Die Lighuis Middelburg:

Shortcuts

Share