28/08/2026
Baie mense d**k aanbidding is net sing op 'n Sondag, maar die Bybel leer ons dat ons God met ons hele lewe aanbid. Vir die volgende 4 weke gaan die K4J maats leer dat ons ons dankbaarheid aan God wys deur hoe ons leef, praat en optree.
Hierdie Sondag gaan ons ontdek hoe belangrik dit is om God elke dag te dank vir alles wat Hy vir ons doen.
Ons kan nie wag om jul by K4J te verwelkom!