Ruimsig gemeente

Ruimsig gemeente Ruimsig Gemeente wil jou bewus maak van God se uitnodiging om met jou te “connect” waar jy is. Ons dienstye is Sondae 08:30 en 10:00.

Daarom wil ons jou uitdaag en motiveer om in ‘n intieme verhouding met God te leef, ’n invloed in mekaar se lewens te hê en ’n impak in die wêreld te maak.

08/09/2026

Matteus 5: 14 “Julle is die lig van die wêreld”

Ontwaak 2026

🔥 ONTHOU SONDAG: WOEKER-HOEKIE!Kom kuier Sondag by die Woeker-hoekie, Bring Sondag kontant saam en kom ondersteun iemand...
29/08/2026

🔥 ONTHOU SONDAG: WOEKER-HOEKIE!
Kom kuier Sondag by die Woeker-hoekie, Bring Sondag kontant saam en kom ondersteun iemand anders se projek.

Ons gaan voort met ons reek: Genoeg. Danie deel met ons oor Ander se genoeg (Vergelyking).

Kinderbediening: J-Kidz en J-Gen gaan voort soos normaal. Registasie vanaf 08:15 of 9:45
Tieners: Let asseblief op, daar is geen Real Deal om 08:30 of 10:00 nie, Tieners is saam in die diens.

✨ ONTWAAK WORSHIP FEES | JOY

HET JY AL JOU PLEK BESPREEK? Kaartjies is beskikbaar by Quicket: https://www.quicket.co.za/events/389144-ruimsig-gemeente-ontwaak-worship-fees/
Nooi jou vriende. Bring jou mense. Kom ONTWAAK

✨ WOEKER-PROJEK | KOM WOEKER SAAM!By Ruimsig Gemeente droom ons daarvan om nóg meer mense te bereik, nóg meer lewens te ...
27/08/2026

✨ WOEKER-PROJEK | KOM WOEKER SAAM!

By Ruimsig Gemeente droom ons daarvan om nóg meer mense te bereik, nóg meer lewens te sien verander en ruimtes te skep waar mense Jesus kan ontmoet, in hulle geloof kan groei en ware gemeenskap kan ervaar. Om hierdie droom ’n werklikheid te maak, wil ons R600 000 insamel vir projekte wat ons gemeente sal help groei en meer mense sal bedien.

📲 Kontak [email protected] | [email protected] indien jy graag wil deelneem of meer inligting benodig.

Elke projek kan ’n groot verskil maak. Kom woeker saam!

✨ RUIMSIG GEMEENTE - ONTWAAK WORSHIP FEES | JOY ✨Ons leef in ’n wêreld wat ons aandag voortdurend opeis. Ontwaak herinne...
18/08/2026

✨ RUIMSIG GEMEENTE - ONTWAAK WORSHIP FEES | JOY ✨

Ons leef in ’n wêreld wat ons aandag voortdurend opeis. Ontwaak herinner ons om weer ons oë op Jesus te rig.
Hierdie September kom ons saam vir vier aande van Worship, Gebed, Community en Joy!

📅 6–9 September 2026
📍 Ruimsig Gemeente
☕ Kuierspasie met food trucks: 17:00–19:00
(Doughnuts, Pizza, chimichana/burrito, Burgers, Roosterkoek, Coffee popup)
⛪ Deure open 18:30
🎶 Worship: 19:00–20:00

🎟️ R120 per persoon, kinders 12 en jonger gratis
🎫 Een kaartjie per persoon gee jou toegang tot al vier aande — kom een aand of kom al vier!
Kaartjies is slegs aanlyn beskikbaar via Quicket:
https://www.quicket.co.za/events/389144-ruimsig-gemeente-ontwaak-worship-fees/

Address

R28 Road, Plot 35 Paardekraal Drive
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 08:30 - 09:30
10:00 - 11:00

Telephone

+27828899730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ruimsig gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Ruimsig gemeente:

Shortcuts

Share