Prisma Kidz

Prisma Kidz Prisma Kidz is die kinderbediening van Rant en Dal Prisma.

Die Wikkelwurms het vandag, ten spyte van die onweer, die lente gevier!Ons het skoenlappers gemaak en plantjies geplant....
06/09/2026

Die Wikkelwurms het vandag, ten spyte van die onweer, die lente gevier!

Ons het skoenlappers gemaak en plantjies geplant. Ons sien sommer uit na die lente wat (amper) hier is! 🦋🌱

05/09/2026
Nog ‘n lekker Sondag by Prisma Kidz🧡
31/08/2026

Nog ‘n lekker Sondag by Prisma Kidz🧡

30/08/2026

Waar kan jy orals JOU roeping uitleef?

Jaxon het gister al die maatjies by die kinderkerk bederf met lekker paaseiers! Dis so lekker om te sien hoe mooi die ki...
24/08/2026

Jaxon het gister al die maatjies by die kinderkerk bederf met lekker paaseiers! Dis so lekker om te sien hoe mooi die kinders met mekaar deel💛baie dankie Jaxon!

24/08/2026

‘n paar oomblikke uit gister oggend se Praise en Worship by Prisma Kidz🌈

Wikkelwurms is ons gemeente se jongste (en oulikste) lidmate😉🐛en hulle het vreeslik pret saam gehad tydens gister oggend...
17/08/2026

Wikkelwurms is ons gemeente se jongste (en oulikste) lidmate😉🐛en hulle het vreeslik pret saam gehad tydens gister oggend se erediens! Dis so mooi om te sien hoe ons kinders van so jonk af van hulle Skepper leer🌈

“Kyk, hoog bo in die wolke sit Ek ‘n reënboog. Dit is die teken van die ooreenkoms tussen My en die aarde.”Genesis 9:13 ...
17/08/2026

“Kyk, hoog bo in die wolke sit Ek ‘n reënboog. Dit is die teken van die ooreenkoms tussen My en die aarde.”
Genesis 9:13 🌈

Afskop Sondag was lekker vol en dit maak ons SO opgewonde vir die kwartaal wat voorlê!🤩
26/07/2026

Afskop Sondag was lekker vol en dit maak ons SO opgewonde vir die kwartaal wat voorlê!🤩

Address

Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Prisma Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share