Gereformeerde Kerk Magaliesburg

Gereformeerde Kerk Magaliesburg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gereformeerde Kerk Magaliesburg, Religious organisation, H/v Reseda en Stegman straat, Krugersdorp.

24 Mei 2026 - Intreepreek. Welkom Ds Peet en Lammarié
24/05/2026

24 Mei 2026 - Intreepreek. Welkom Ds Peet en Lammarié

23 Mei 2026 - Bevestiging van Ds Peet van der Westhuizen
24/05/2026

23 Mei 2026 - Bevestiging van Ds Peet van der Westhuizen

07 Maart 2026 - Die streek se jaarlikse Vrouesaamtrek aangebied deur Gereformeerde Kerk Krugersdorp
07/03/2026

07 Maart 2026 - Die streek se jaarlikse Vrouesaamtrek aangebied deur Gereformeerde Kerk Krugersdorp

Sondag 15 Februarie 2026Nagmaal en gemeentebraai
15/02/2026

Sondag 15 Februarie 2026

Nagmaal en gemeentebraai

**Sondag 7 Des**Gesamentlike Kerssangdiens in Magaliesburg
09/12/2025

**Sondag 7 Des**

Gesamentlike Kerssangdiens in Magaliesburg

Saterdag 22 Nov was ons gemeentedag. Ons het heerlik saam gekuier by Bosparadys.
24/11/2025

Saterdag 22 Nov was ons gemeentedag. Ons het heerlik saam gekuier by Bosparadys.

Op 7 November het ons senior lidmate saam gekuier by Golden Harvest. Dankie aan die susters vir die groot bederf
16/11/2025

Op 7 November het ons senior lidmate saam gekuier by Golden Harvest.

Dankie aan die susters vir die groot bederf

Sondag 2 NovemberBaie geluk aan JJ Labuschagne en Sietske Moolman wat belydenis van geloof afgelê het. Ons bid die twee ...
08/11/2025

Sondag 2 November

Baie geluk aan JJ Labuschagne en Sietske Moolman wat belydenis van geloof afgelê het. Ons bid die twee jong lidmate die seën van die Here toe.

Sondag 5 OktoberDie Heilige Doop is bedien aan Heidi en Nicole Rigby, baie geluk aan Heila met die doop van haar twee do...
11/10/2025

Sondag 5 Oktober

Die Heilige Doop is bedien aan Heidi en Nicole Rigby, baie geluk aan Heila met die doop van haar twee dogtertjies

Sondag 28 September is die Heilige Doop aan Jan-Reint, seuntjie van Cornelis en Jenine Grobler bedien
09/10/2025

Sondag 28 September is die Heilige Doop aan Jan-Reint, seuntjie van Cornelis en Jenine Grobler bedien

Address

H/v Reseda En Stegman Straat
Krugersdorp
1739

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Magaliesburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share