Gereformeerde Kerk Krugersdorp Wes

Gereformeerde Kerk Krugersdorp Wes Gereformeerde Kerk Krugersdorp Wes. Samekoms van medegelowiges, kom geniet graag saam 'n koppie koff Dr JM van Tonder is tans die leraar van die gemeente.

12/05/2024
26/04/2018

Daar word 'n nuwe blad gestig vir die Gereformeerde Kerk Krugersdorp Wes, en die blad sal teen Sondag gekanseleer word.
Baie dankie en sien u op ons nuwe blad van volgende week af.

03/03/2018

Broeder Ettienne het vandag geval en sy be**en been gebreek. Sterkte aan die Grundling gesin en familie, ek het gesien die pyn wat Dok. Van Tonder met sy been was, en weet die is soveel erger. Sterkte aan die Grundlings en mag volkome herstel spoedig wees.

16/10/2015

Gemeente Dag, 24 Oktober 2015
Potjiekos dag, R50-00 inskrywing wat vir die kerk kas bestem is en R20-00 per bord wat aan die potjie eienaar betaal word. Eie vuur en potjie gereedskap moet self gebring word.

Pret stap vir oud en jonk, 'n donasie as inskrywing en daar sal al om die kerk blok, Stegmann/ Reseda en Zinnia straat gestap word, met elke aantal rondtes voltooi sal in paaiemente verversings uitgedeel word.

Deel die met vriende en familie en kom geniet 'n heerlike dag saam met ons.

29/09/2015

Dominee Kobus is van oggend ontslaan uit die hospital en is tuis. Weereens baie dankie vir al die ondersteuning.

28/09/2015

Van die predikant gesin, ons wil u dank vir u ondersteuning, u gebede, geskenke en besoeke, elke oomblik is besonders. U het weereens bewys dat sy werk as dienaar van God nog hier benodig word, tot in die kleinste gedeeltes. Ons dank u, en met die genade van God sal hy more middag tuis aansterk vir 6 weke, maar die belangrikste is hoe u as gemeente en as mede gelowiges saam gekom het om u ondersteuning te bied, ons as gesin dank u vir alles, dit beteken weereens vir ons hoe groot Sy liefde en genade is.

26/09/2015

'n Aankondiging. Doktor Van Tonder het vanoggend van een van sy huis se dakke afgeval en het sy linker heup gebreuk, hy is tans in die Krugersdorp Privaat hospital waar hy more penne in sy heup sal kry en dan van Dinsdag sal hy aansterk tuis.

13/02/2014

Romeine 10 vers 9: As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. WYSHEID: Ek kan vir 'n persoon vertel van drank en dwelms, maar ek kan nie namens die persoon "nee" sĂȘ nie.

11/02/2014

Spreuke 6 vers 6: Gaan kyk na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer by hom. WYSHEID: Chinese gesegde: Bly 'n minuut lank kalm in jou woede, en jy ontsnap 'n honderd dae van berou.

07/02/2014

Spreuke 15 vers 1: 'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam. WYSHEID: As jy deur ander gerespekteer wil word, is dit belangrik om jouself te respekteer.

Address

H/v Reseda En Stegman Straat
Krugersdorp
1739

Opening Hours

08:30 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Krugersdorp Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share