In Victory Kerk Krugersdorp

In Victory Kerk Krugersdorp KERK IN KRUGERSDORP
Kom kyk hoe Jesus jou lewe kan transformeer. Sondae:
8:00 en 10:00, 8:00 en 10:00 V-kids (3-10jaar)
Krugersdorp is jy reg???
(1)

10/09/2026
👀 WAT AS JY GEWEET HET WAT KOM?Hierdie Sondag begin ons met OPENBARING 🔥Wat probeer God vir ons wys?En is jy reg vir wat...
09/09/2026

👀 WAT AS JY GEWEET HET WAT KOM?

Hierdie Sondag begin ons met OPENBARING 🔥

Wat probeer God vir ons wys?
En is jy reg vir wat voorlê?

Jy wil hierdie een nie misloop nie.🙌

Nooi iemand saam! Sien jou Sondag.

08/09/2026

Is jy gereed?
Is jou lewe reg?
Is jy gered?

Is jy gereed vir wat voorlê? 👀Vandag se boodskap, “Die Eindtyd”, laat ons dink oor hoe ons vandag leef en wat werklik sa...
06/09/2026

Is jy gereed vir wat voorlê? 👀

Vandag se boodskap, “Die Eindtyd”, laat ons dink oor hoe ons vandag leef en wat werklik saak maak.

Klik op die link en kyk die volledige diens. 🙏🏼

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

Johannes 14:2-3 "In die huis van my Vader is daar baie woonplekke... En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak...
06/09/2026

Johannes 14:2-3 "In die huis van my Vader is daar baie woonplekke... En as Ek gegaan het en vir julle plek gereed gemaak het, kom Ek weer en sal julle na My toe neem, sodat julle ook kan wees waar Ek is."

Sondae by In Victory Kerk Krugersdorp - Familie.💚 Vriende. 🫂Liefde.❤️ Jesus.✝️

🚨 HEY TIENERS!Ons begin ’n NUWE REEKS: IDENTITEIT 🔥Kom vind uit wie jy is, wat God oor jou sê en hoekom jou identiteit b...
04/09/2026

🚨 HEY TIENERS!

Ons begin ’n NUWE REEKS: IDENTITEIT 🔥

Kom vind uit wie jy is, wat God oor jou sê en hoekom jou identiteit belangrik is.

👊 Bring jou vriende.
🙌 Kom soos jy is.
❤️‍🔥 Sien jou Sondag!

NUWE REEKS BEGIN🔥 EINDTYD REEKS — ’n nuwe reeks wat jou gaan laat dink, wakker maak en nader aan Jesus trek.🪞 TIENERS: I...
02/09/2026

NUWE REEKS BEGIN

🔥 EINDTYD REEKS — ’n nuwe reeks wat jou gaan laat dink, wakker maak en nader aan Jesus trek.

🪞 TIENERS: IDENTITEIT — Ontdek wie jy is. Wie God sê jy is. En waarvoor Hy jou geroep het.
Moenie hierdie een mis nie. 👀

GeldWat kan ’n banknoot ons leer oor die Evangelie? 👀Vandag se boodskap kyk na iets wat ons elke dag sien, maar dalk nog...
30/08/2026

Geld

Wat kan ’n banknoot ons leer oor die Evangelie? 👀

Vandag se boodskap kyk na iets wat ons elke dag sien, maar dalk nog nooit só raakgesien het nie.

Klik op die link en kyk die volledige diens. 🙏🏼

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Sondae by In Victory Kerk Krugersdorp🫶🏼
30/08/2026

Sondae by In Victory Kerk Krugersdorp🫶🏼

🚨 THIS IS YOUR SIGN.Moenie Sondag net scroll nie…SHOW UP. 👀🔥Bring ’n vriend. Bring jou energie. Bring jouself.Sien jou b...
28/08/2026

🚨 THIS IS YOUR SIGN.

Moenie Sondag net scroll nie…
SHOW UP. 👀🔥

Bring ’n vriend. Bring jou energie. Bring jouself.
Sien jou by In Victory Kerk! ⛪️

Address

71 Garrick Street, Silverfields
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Sunday 08:30 - 09:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In Victory Kerk Krugersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to In Victory Kerk Krugersdorp:

Shortcuts

Share