Generasie X

Generasie X EG Goudrif se Jeug bedienning. Ons is 'n generasie wat ons fokus gerig hou op die 'X' - Jesus. Johannes 3:30 - "Hy moet meer word, maar ek minder."

BELANGRIKALLE KIDS/TIENERS‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️
25/07/2023

BELANGRIK
ALLE KIDS/TIENERS‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️

Julle onthou ons whats app groepJoin vandag en vind Jesus of kom groei saam in Jesus
20/07/2023

Julle onthou ons whats app groep
Join vandag en vind Jesus of kom groei saam in Jesus

WhatsApp Group Invite

‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣MOET DIT NIE MISLOOP NIE‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻
20/07/2023

‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️
📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣📣
MOET DIT NIE MISLOOP NIE
‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️‼️
🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻🔻

12/07/2023

Join ons groep vandag en stap n pad saam
Koning Jesus
🙏🙏🙏

Middag almalEk begin n selgroep vir TienersLink onder vir whats app groep⬇️Weekliks sal ons 2 onderwerpe behandel wat on...
21/06/2023

Middag almal
Ek begin n selgroep vir Tieners
Link onder vir whats app groep⬇️
Weekliks sal ons 2 onderwerpe behandel wat ons Tieners sal help om Geestelik te groei ,van Jesus te leer en Sy wil vir hulle uit te leef🙏🙏

Die siek wêreld is besig om ons kinders goddeloos te maak. Jy is welkom om self in te skakel.
Kom ons fokus op Jesus en n lewe saam Hom✝️✝️

Slegs ek en Ds Gerrit Snyman sal op daardie groep kan stuur , sodat die groep nie besig is nie.

Deel asb met Tieners wat hierby wil en kan baat
Geseënde dag

WhatsApp Group Invite

Nog een dag oor! Kom geniet die aand saam ons! Nooi so veel moontlik van jou vriende. Stuur vir ons n 👍 as ons jou daar ...
12/05/2022

Nog een dag oor!
Kom geniet die aand saam ons!

Nooi so veel moontlik van jou vriende.

Stuur vir ons n 👍 as ons jou daar sien.

Hierdie Vrydag! Jeug aand! Kom kuier lekker saam. Moet dit nie mis nie. Ons het vir julle 'n band gereël en Shaunn gaan ...
09/05/2022

Hierdie Vrydag! Jeug aand!

Kom kuier lekker saam. Moet dit nie mis nie.

Ons het vir julle 'n band gereël en Shaunn gaan so iets met julle deel. Dan gaan ons ook lekker ietsie eet en saam kuier!

Jeugdiens om die draai! Diens word aangebied deur Shaunn, ons is opgewonde vir dit wat die Here voorberei. Moet dit nie ...
01/03/2022

Jeugdiens om die draai!

Diens word aangebied deur Shaunn, ons is opgewonde vir dit wat die Here voorberei.

Moet dit nie mis nie. Bring iemand saam!

Geniet julle week, ken Hom in die week wat kom en Hy sal jou paaie gelyk maak.
20/02/2022

Geniet julle week, ken Hom in die week wat kom en Hy sal jou paaie gelyk maak.

13/02/2022

Address

Fredrick Cooper Drive, Kenmare
Krugersdorp
2001

Opening Hours

Friday 19:00 - 22:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27769006513

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Generasie X posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Generasie X:

Share