Krugersdorp Oos Gemeente

Krugersdorp Oos Gemeente Krugersdorp Oos gemeente. 'n Geestelike huis vir jongmense en alle families. Oggenddiens: 9h00
Jipkidz Graad 00-6: 9:00
Switch Graad 7-11: 17:00

08/09/2026
06/09/2026

Kom Ons Loop | Ds Marcus

Fliekaand 2026 🍿🎥
04/09/2026

Fliekaand 2026 🍿🎥

Hulle hou die plek aan die gang..Hulle maak seker die Dominees weet wat aangaan..Hulle deel swieties uit vir pastoriekin...
02/09/2026

Hulle hou die plek aan die gang..
Hulle maak seker die Dominees weet wat aangaan..
Hulle deel swieties uit vir pastoriekinders…
Hulle is vriendelik en behulpsaam en altyd op hulle pos…
Hulle maak graag koffie en gee nie om as lidmate melktert of piesangbrood kom aflaai nie..
En hulle doen hulle werk met baie liefde en tot eer van Jesus se koninkryk hier in Krugersdorp-Oos…

Op hierdie Sekretaressedag waardeer ons hulle sommer bietjie ekstra! 🌸🫶🏻

30/08/2026

Pap Wiele | Ds Fralene

Ons het n lekker fliekaand beplan vir al ons Laerskoolmaats.. hierdie is n spesiale aand vir hulle maar die idee is dat ...
26/08/2026

Ons het n lekker fliekaand beplan vir al ons Laerskoolmaats.. hierdie is n spesiale aand vir hulle maar die idee is dat dit vir jou as ouer ook iets beteken.

Reël ‘n date, selfsorgaand, gaan doen inkopies op jou eie of gaan geniet erens n stillerige koppie koffie 😉…

Die kinders kan kerk toe kom, maatjies, niggies en nefies is ook welkom.

Koste is R50 per kind en sluit fliek en “snacks” in.

Laat weet asb die kerkkantoor indien jou kind daar gaan wees.

23/08/2026

Vra - Jakobus Week 6 | Ds Marcus

Lekker om “oud” kollega Ds Anton se groooot 60 te vier… 🥳
20/08/2026

Lekker om “oud” kollega Ds Anton se groooot 60 te vier… 🥳

16/08/2026

O die Swaarkry! - Jakobus Week 5 | Ds Marcus

Dit was ‘n spesiale kreatiewe aand saam met  … Ons sien nou ekstra uit na die lente.. 🌸🌼🌻🪷🌺🌹🌷💐🪻
15/08/2026

Dit was ‘n spesiale kreatiewe aand saam met …

Ons sien nou ekstra uit na die lente.. 🌸🌼🌻🪷🌺🌹🌷💐🪻

Address

Lismore 20, Kenmare
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krugersdorp Oos Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Krugersdorp Oos Gemeente:

Shortcuts

Share