Hebron Gemeente

Hebron Gemeente Hebron - Geroep / Gegrond / Gestuur By Hebron Gemeente glo ons dat kerk meer as 'n gebou is – dit is 'n plek van liefde, aanvaarding en geestelike groei.

Hebron Gemeente is 'n dinamiese Christelike gemeente in die hart van ons gemeenskap, waar die fokus op die Koninkryk van God, egte verhoudings, geestelike familie en veiligvesting vir elke mens sentraal staan. Ons nooi jou uit om saam met ons 'n lewende verhouding met Jesus Christus te ontdek, om in 'n ondersteunende geloofsfamilie te behoort en om jou plek in God se koninkryk in te neem. Sluit aan by ‘n gemeente wat jou geestelike reis ondersteun en waar jy werklik tuis kan voel.

04/09/2026

Sien jou Sondag by Hebron Gemeente 09H00! Ons gaan lekker roomys eet! 🍦
BRING JOU PLAKKIES!

Sien jou hierdie Sondag!Bring jou plakkies! 🩴
02/09/2026

Sien jou hierdie Sondag!
Bring jou plakkies! 🩴

Mag hierdie Lente jou herinner aan die mooi wat daar om ons is.
01/09/2026

Mag hierdie Lente jou herinner aan die mooi wat daar om ons is.

'n Kerk familie groei net in een manier! SAAM!Kom groei saam met ons by Hebron Gemeente!
01/09/2026

'n Kerk familie groei net in een manier! SAAM!
Kom groei saam met ons by Hebron Gemeente!

29/08/2026

Almal is welkom!
Bring iemand saam die Sondag na Hebron Gemeente!
09H00 by St. Andrews Gastehuis.

Hebron kan braai!!Goeie tyd van kuier met friende.
26/08/2026

Hebron kan braai!!
Goeie tyd van kuier met friende.

Dit was lekker om as Hebron familie saam te braai die verlede Sondag! God is so goed vir ons as kerk familie! Moet nie d...
26/08/2026

Dit was lekker om as Hebron familie saam te braai die verlede Sondag!
God is so goed vir ons as kerk familie! Moet nie die volgende braai misloop nie! 😃

25/08/2026

Ontdek die betekenis van Jesus as brood van die lewe in hierdie Byb...

Address

St Andrews Gastehuis/Hebron Huis, Plataanlaan 75, Flamwood
Klerksdorp
2570

Opening Hours

09:00 - 11:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hebron Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hebron Gemeente:

Shortcuts

Share