Oase Gemeente

Oase Gemeente Sondae om 09:00 & 18:00

https://linktr.ee/oasegemeente
(216)

Marius deel met ons oor die idee dat wanneer ons saam baklei, is ons beter! Die waarheid is dat niemand bedoel is om die...
11/09/2026

Marius deel met ons oor die idee dat wanneer ons saam baklei, is ons beter! Die waarheid is dat niemand bedoel is om die geestelike stryd alleen te voer nie.

Marius deel met ons oor die idee dat wanneer ons saam baklei, is on...

10/09/2026

Maak jy jou hande vuil?

Volledige Preek nou beskikbaar op YouTube

"Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. ..."MATTEUS 11:28
09/09/2026

"Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. ..."
MATTEUS 11:28

08/09/2026

Jesus kies jou ten spyte van jou foute!

Marius praat vandag met ons oor die krag van diensbaarheid! Waar is jy besig om te dien? Jesus nooi ons na 'n lewe wat o...
06/09/2026

Marius praat vandag met ons oor die krag van diensbaarheid! Waar is jy besig om te dien? Jesus nooi ons na 'n lewe wat oor meer gaan as net onsself!

Marius praat vandag met ons oor die krag van diensbaarheid! Waar is...

Sondag met ons kinderkerk se "Kids Takeover" het hulle die geleentheid gehad om die "Groot Kerk" te bedien, waar ons kon...
02/09/2026

Sondag met ons kinderkerk se "Kids Takeover" het hulle die geleentheid gehad om die "Groot Kerk" te bedien, waar ons kon sien dat jy nie te jonk is om 'n impak te kan maak in die koninkryk nie.

Rozel deel met ons oor die belangrikheid van die wapenrusting van God!
02/09/2026

Rozel deel met ons oor die belangrikheid van die wapenrusting van God!

Rozel deel met ons oor die belangrikheid van die wapenrusting van G...

01/09/2026

Honger en dors jy vir dit wat voor God reg is?

Marius praat vandag met ons oor wat gebeur wanneer ons ons oë en tyd aan skerms gee, en hoe dit ons liefdes vorm.
30/08/2026

Marius praat vandag met ons oor wat gebeur wanneer ons ons oë en tyd aan skerms gee, en hoe dit ons liefdes vorm.

Marius praat vandag met ons oor wat gebeur wanneer ons ons oë en ty...

Address

2 Margaretha Prinsloostraat
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27661094875

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oase Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Oase Gemeente:

Share