12/06/2026
Baie dankie aan almal wat ons Senior Lidmaat Ete gister bygewoon het. Dit was ’n voorreg om saam te kuier, herinneringe te deel en God se seëninge te vier. Dankie aan elkeen wat gehelp het om die dag so spesiaal te maak.
Dankie aan al ons senior lidmate vir julle getrouheid en die waardevolle bydrae wat julle deur die jare tot ons gemeente gemaak het.
Dankie as al die susters wat so hard gewerk het om die oggend moontlik te maak!
“Gryshare is ’n sierlike kroon; dit word gevind op die weg van geregtigheid.” – Spreuke 16:31.
Fotokrediet: Mejandra photography Klerksdorp