NG KERK Elandia

NG KERK Elandia Die amptelike Facebookblad van die NG Gemeente Elandia, Klerksdorp

30/08/2026

Herinnering en Uitnodiging na Sondag Erediens en Preekreeks nr 3 van 3 :
1 Petrus 3:18-22 om 10H00 in Elandia Gemeente.
Nooi ook familie, vriende en bure.
💒 📖 🛐

VerjaarsdaeBaie,baie geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met hoop, goedheid, guns en lief...
28/08/2026

Verjaarsdae
Baie,baie geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met hoop, goedheid, guns en liefde in oorvloed.
30 Augustus
Marinda Cornelissen
1 September
Rikus Cornelissen
2 September
Marietjie Celliers
3 September
Laurette Maritz
4 September
Susan Breytenbach
5 September
Jan Nel
Lydia Schutte

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Louis De Klerk
Danie Du Toit
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Thys Nell
Yolanda Scholtz
Louw Smit
Nerine Smith
Elize Strydom
Miemie vd Westhuizen

Eredienste gedurende Augustus & September 2026
Ds Wilhelm Rothmann

VerjaarsdaeBaie,baie geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met hoop, goedheid, guns en lief...
21/08/2026

Verjaarsdae
Baie,baie geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met hoop, goedheid, guns en liefde in oorvloed.
26 Augustus
At Becker
27 Augustus
Jettie Bal
Boka Matabane
Kea Matabane
Labious Qutywa
29 Augustus
MG Botha

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Louis De Klerk
Danie Du Toit
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Yolanda Scholtz
Nerine Smith
Elize Strydom
Miemie vd Westhuizen

Eredienste gedurende Augustus 2026
23 & 30 Aug - Ds Wilhelm Rothmann

VerjaarsdaeGeen verjaarsdae hierdie weekVoorbiddingOns dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy s...
15/08/2026

Verjaarsdae
Geen verjaarsdae hierdie week

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Louis De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Yolanda Scholtz
Louw Smith
Nerine Smith
Elize Strydom
Miemie vd Westhuizen

Eredienste gedurende Augustus 2026
16 Aug - Neels Bouwer
23 & 30 Aug - Ds Wilhelm Rothmann

VerjaarsdaeBaie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns ...
08/08/2026

Verjaarsdae
Baie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns uit ons Vader se hand.
10 Augustus
Coreen De Lange
Ruan Serfontein
13 Augustus
Jan Nel
14 Augustus
Marie Heymans

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Louis De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Yolanda Scholtz
Louw Smith
Nerine Smith
Elize Strydom
Miemie vd Westhuizen

Medelye
Dit is met hartseer dat ons verneem van die afsterwe van Magriet De Klerk. Ons d**k in besonder aan haar familie en vriende in hierdie hartseer tyd.
Ons lê jul by Jesus se voete neer in hierdie tyd.

Neem asb kennis
Die kerkkantoor sal gesluit wees op 10 Augustus 2026 in lig van die publieke vakansiedag.

Eredienste gedurende Augustus 2026
16 Aug - Neels Bouwer
23 & 30 Aug - Ds Wilhelm Rothmann

VerjaarsdaeBaie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns ...
05/08/2026

Verjaarsdae
Baie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns uit ons Vader se hand.
27 Julie
René De Waal
Marie Rudman
29 Julie
Blackie Swart
1 Augustus
Nico Maritz
3 Augustus
Ginique Prinsloo
4 Augustus
Rita Nel
(Jammer vir die laat kennisgewing,vergewe my asb?)

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Marietjie Celliers
Louis & Magriet De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Yolanda Scholtz
Louw Smith
Nerine Smith
Elize Strydom
Miemie vd Westhuizen

Medelye
Ons d**k in besonder aan die volgende families met die verlies van n familielid. Mag ons Vader julle vashou en vertroos in hierdie tyd:
Amoré Swart se suster
Alfra Erasmus se swaer
Dave Serfontein se broer
Ons lê jul by Jesus se voete neer in hierdie tyd.

VerjaarsdaeBaie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns ...
17/07/2026

Verjaarsdae
Baie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns uit ons Vader se hand.
19 Julie
Frans Jv Rensburg
Roelof Prinsloo
Bettie van Tonder
20 Julie
Annetjie vd Merwe

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Marietjie Celliers
Louis & Magriet De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Yolanda Scholtz
Louw Smith
Nerine Smith
Elize Strydom
Annetjie vd Merwe
Miemie vd Westhuizen

Medelye
Ons d**k in besonder aan die volgende families met die verlies van n familielid. Mag ons Vader julle vashou en vertroos in hierdie tyd:
Martin Wells se broerskind
Riekie van Wyk se suster
Ons lê jul by Jesus se voete neer in hierdie tyd.

NG Elandia Verjaar!
Ter viering van ons kerk se verjaarsdag op 25 Julie 2026 het ons n potjiekos-ete op 26 Julie direk na afloop van die erediens. Die ete is gratis,maar enige donasies word verwelkom - u kan enige kontant donasies ingee by die kerkkantoor of by Christal.
Kom vier asb die verjaarsdag saam met ons!

VerjaarsdaeBaie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns ...
15/07/2026

Verjaarsdae
Baie hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar. Mag elke dag gevul wees met genade, goedheid en guns uit ons Vader se hand.
17 Julie
Atlegang Matabane
Utlwanang Matabane
18 Julie
Melissa Botha
Christa Steyn

Voorbidding
Ons dra die volgende lidmate in geloof op aan ons Geneesheer vir Sy sorg, seën en voorsiening.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Marietjie Celliers
Louis & Magriet De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Yolanda Scholtz
Louw Smith
Nerine Smith
Elize Strydom
Annetjie vd Merwe
Miemie vd Westhuizen

VerjaarsdaeBaie,baie geluk aan elkeen wat volgende week hul verjaarsdag herdenk. Mag jul ons Vader se goedheid en guns u...
03/07/2026

Verjaarsdae
Baie,baie geluk aan elkeen wat volgende week hul verjaarsdag herdenk. Mag jul ons Vader se goedheid en guns uit Sy volheid ervaar,regdeur die jaar.
6 Julie
Stephan Burger
7 Julie
Johan Breydenbach
Elsabé du Plessis
André Meades
10 Julie
Adel vd Bergh

Voorbidding
Baie dankie dat ons weet jul dra elkeen van dir volgende lidmate in gebed op aan ons Here vir Sy genade en genesing.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Rita Cornelissen
Louis & Magriet De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Nick Heymans
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Louw Smith
Yolanda Scholtz
Nerine Smith
Elize Strydom
Annatjie vd Merwe
Miemie vd Westhuizen

Empatie
Dit is met groot leedwese dst ons u in kennis stel van die sterwe van Judith Basson. Ons dra almal wat haar liefhet op in ons gebede. Mag jul ons Vader se teenwoordigheid tasbaar ervaar.

Eredienste gedurende Julie 2026
5 Julie - Neels Bouwer
12 Julie - Ds Jan van Heerden
19 & 26 Julie - Ds Wilhelm Rothmann

Nagmaal 12 Julie

VerjaarsdaeBaie,baie geluk aan elkeen wat volgende week hul verjaarsdag herdenk. Mag jul ons Vader se goedheid en guns u...
26/06/2026

Verjaarsdae
Baie,baie geluk aan elkeen wat volgende week hul verjaarsdag herdenk. Mag jul ons Vader se goedheid en guns uit Sy volheid ervaar,regdeur die jaar.
28 Junie
Ralie Conradie
4 Julie
Lizelle Prinsloo

Voorbidding
Baie dankie dat ons weet jul dra elkeen van dir volgende lidmate in gebed op aan ons Here vir Sy genade en genesing.
Jettie Bal
Frik Breydenbach
Rita Cornelissen
Louis & Magriet De Klerk
Bart & Alfra Erasmus
Nick Heymans
Joey Joubert
Reg Joubert
Lenie Meades
Juan Mitchell
Louw Smith
Yolanda Scholtz
Nerine Smith
Elize Strydom
Annatjie vd Merwe
Miemie vd Westhuizen

Eredienste gedurende Julie 2026
5 Julie - Neels Bouwer
12 Julie - Ds Jan van Heerden
19 & 26 Julie - Ds Wilhelm Rothmann

Address

Johnstonstraat 4
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 23:00

Telephone

+27711556706

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG KERK Elandia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG KERK Elandia:

Shortcuts

Share