Hervormde Kerk Wilkoppies

Hervormde Kerk Wilkoppies NHKA WILKOPPIES
'n familie-gemeente

04/09/2026
Ons gaan heerlike kos verkoop op Vrydag 28 Augustus wat beskikbaar sal wees vanaf 16:00 tot 19:00. Asb stuur u bestellin...
25/08/2026

Ons gaan heerlike kos verkoop op Vrydag 28 Augustus wat beskikbaar sal wees vanaf 16:00 tot 19:00. Asb stuur u bestellings in! Ek gaan 'n "link" aangeheg wat u kan deel om bestellings makliker te maak. Kliek op die link, vul die vrae in en "submit" u antwoorde, en ons sal dit ontvang.

Heerlike dag vir almal! Ons sien baie uit!

https://forms.gle/RsUHLwiCzg2q41xCA

02/08/2026
Hierdie Sondag gaan ons 'n spesiale erediens hê vir ons kinders. Bring 'n maatjie saam en kom geniet die diens saam met ...
22/07/2026

Hierdie Sondag gaan ons 'n spesiale erediens hê vir ons kinders. Bring 'n maatjie saam en kom geniet die diens saam met ons. Almal is welkom! Miskien leer ons groot mense ook iets interessant. 🤭😁

Ons nooi u hartlik uit na ons erediens toe!
13/06/2026

Ons nooi u hartlik uit na ons erediens toe!

Ons wil net graag namens die Hervies (ons jeug) so baie dankie sê vir almal se ondersteuning met ons Fear Factor burger ...
29/05/2026

Ons wil net graag namens die Hervies (ons jeug) so baie dankie sê vir almal se ondersteuning met ons Fear Factor burger aand. Dit was werklik 'n groot sukses gewees. Dankie vir julle geduld, vriendelikheid en dat julle ons jeug kans gegee het om hierdie projek aan te pak. Ons het baie geleer en weet ons volgende projek sal net nóg beter gaan! Ons laerskool kinders, hoërskool kinders, studente, jong volwassenes, ouers en groot mense het so lekker saam gewerk! Oud en jonk was betrokke en ons waardeer die harde werk wat ingesit is. Dankie aan ons skenkers wat ook vleis gegee het om hierdie projek 'n realiteit te maak en dankie aan die Padstal dat ons julle toerusting kon gebruik. En dankie aan almal wat by ons kom koop het! Ons hoop julle het lekker geëet! Hou so aan Hervies, julle doen goeie werk en ons sien dit raak!!!

Ons Hervies (Jeug) verkoop 29 Mei burgers van 16:00 tot 19:00. Kom ondersteun ons asb, die geldjies gaan na die jeug toe...
14/05/2026

Ons Hervies (Jeug) verkoop 29 Mei burgers van 16:00 tot 19:00. Kom ondersteun ons asb, die geldjies gaan na die jeug toe sodat ons die einde van die jaar n lekker uitstappie kan hou vir al die jeug in ons gemeente (kategese ook ingesluit). Ons is regtig baie opgewonde en sal almal se ondersteuning so baie waardeer!

Onthou om julle bestellings te stuur op WhatsApp!✨️

Address

Hoek Van Vlei Straat En Drive Yusuf Dadoo Laan Wilkoppies
Klerksdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Wilkoppies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share