APK Kimberley - Die Kruis

APK Kimberley - Die Kruis Oggenddiens : 09:00
Die samekoms van gelowiges vind plaas elke Sondag, by Die Kruis Gemeente. Afrikaanse Protestantse Kerk

Skriflesing Sondag : 6 September 2026 Tema : God triomfeer oor die storm!              Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dian...
06/09/2026

Skriflesing
Sondag : 6 September 2026
Tema : God triomfeer oor die storm!



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

Skriflesing Sondag : 30 Augustus 2026 Tema : Die Spreuke - skool se selfbeheersing opdrag oor sonde slawerny            ...
30/08/2026

Skriflesing
Sondag : 30 Augustus 2026
Tema : Die Spreuke - skool se selfbeheersing opdrag oor sonde slawerny



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

’n Spesiale geluk aan ons wenner, Toerien Diedericks! 🏆👏Toerien, jy het gewys hoe mens die dag moet aanpak – met fokus, ...
24/08/2026

’n Spesiale geluk aan ons wenner,
Toerien Diedericks! 🏆👏

Toerien, jy het gewys hoe mens die dag moet aanpak – met fokus, ’n goeie swaai en dalk net ’n klein bietjie geluk! 😉

Tot volgende keer… mag die beste swaai wen! 🏌️‍♂️⛳️



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

Op 22 Augustus 2026 het beide Ds Danilo en Ds Dianlo, saam met Tat & Armand Scholtz, Johan & Joanie Herselman, Willem & ...
24/08/2026

Op 22 Augustus 2026 het beide Ds Danilo en Ds Dianlo, saam met Tat & Armand Scholtz, Johan & Joanie Herselman, Willem & Annemarie Mülke, WG Mülke en Cian Swanepoel en Heinrich Beets aan ’n lekker gholfdag deelgeneem. ⛳️

En natuurlik was Oupa en Ouma Mülke daar om hulle kleinseuns te ondersteun. ❤️ Wat ’n oulike en kosbare herinnering om saam te maak!

Dankie vir ’n heerlike dag saam! 🏌️‍♂️💚



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

Skriflesing Sondag : 23 Augustus 2026 Tema : Wie se slaaf is jy?              Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz
23/08/2026

Skriflesing
Sondag : 23 Augustus 2026
Tema : Wie se slaaf is jy?



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

Baie dankie aan almal wat gehelp het, hard gewerk het en natuurlik elkeen wat ons Osbraai kom ondersteun het. 🙏❤️Ons waa...
21/08/2026

Baie dankie aan almal wat gehelp het, hard gewerk het en natuurlik elkeen wat ons Osbraai kom ondersteun het. 🙏❤️

Ons waardeer elkeen se ondersteuning .... Tot volgende jaar! 🐂🔥😊



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

21/08/2026

Net 'n klein voorsmakie voor jy kom afhaal. 🤏
.... die 🔥 brand, die 🍞 is geknie, die 🥔 is geslaai en die os is gebraai! 🤤

Kom haal jou 🍽 vol lekkerte en vat dit saam huis toe.

Sien jou 17:00!!!



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

Ds. Durandt Pieterse (Orania Gemeente)Skriflesing Sondag : 16 Augustus 2026 Tema : God onttroon die "self" in selfgeregt...
16/08/2026

Ds. Durandt Pieterse
(Orania Gemeente)

Skriflesing
Sondag : 16 Augustus 2026
Tema : God onttroon die "self" in selfgeregtigheid



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

2 Augustus 2026Doop Gesin : Gouws FamilieBaba : 💙 Jaycee GouwsMag jy gehoorsaamheid van Noag hê en reguit wees soos Stef...
11/08/2026

2 Augustus 2026

Doop Gesin : Gouws Familie
Baba : 💙 Jaycee Gouws

Mag jy gehoorsaamheid van Noag hê en reguit wees soos Stefanus. Mag jy grootword as 'n ware man van God!



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

2 Augustus 2026Doop Gesin : Deysel FamilieBaba : 💙 Liam DeyselMag jy geloof hê soos Abraham en vol vergifnis soos Josef....
11/08/2026

2 Augustus 2026

Doop Gesin : Deysel Familie
Baba : 💙 Liam Deysel

Mag jy geloof hê soos Abraham en vol vergifnis soos Josef. Mag jy grootword as 'n ware man van God!



Danilo Stoltz Suzette Stoltz Dianlo Stoltz

Address

H/v MacDougall & Queensweg
Kimberley
8301

Opening Hours

09:00 - 11:00
18:00 - 13:00

Telephone

+27538326080

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when APK Kimberley - Die Kruis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to APK Kimberley - Die Kruis:

Shortcuts

Share