TD Kerk Kimberley

TD Kerk Kimberley Sodat mense JESUS sal beleef, mekaar DISSIPELEER en hul wêreld verander!

Hierdie week se MIDWEEK video ‼️⬇️
07/09/2026

Hierdie week se MIDWEEK video ‼️⬇️

8 Lewe-gewende Dissiplines Kleingroep Week 6: In die stilte

06/09/2026

TD Kerk Kimberley | 6 September 2026 | 8 Lewegewende Dissiplines We...

Afsondering in stilte beteken dat jy moet ophou praat en LUISTER...It's not about doing. It's about being.
06/09/2026

Afsondering in stilte beteken dat jy moet ophou praat en LUISTER...

It's not about doing. It's about being.



💃🏽🕺🏽 B A R N Y A R D 🎶🎵
05/09/2026

💃🏽🕺🏽 B A R N Y A R D 🎶🎵

04/09/2026

‼️ Barnyard loading...

Deure maak reeds 17h30 oop👌🏽

Is jy gereed vir môre aand se Barnyard???  Vandag is die laaste dag om jou kaartjie te koop! Slegs R50! Kom maak gerus n...
03/09/2026

Is jy gereed vir môre aand se Barnyard??? Vandag is die laaste dag om jou kaartjie te koop! Slegs R50! Kom maak gerus n draai by die kerk se kantoor of registreer by die onderstaande skakel:⬇️
https://forms.gle/TA2PF2YHZBU79BXs8

Ons sekretaresses... Celomie Kleingeld en Sheldy Hughes ❤️ Vandag vier en eer ons julle! Baie dankie vir elke glimlag, v...
02/09/2026

Ons sekretaresses... Celomie Kleingeld en Sheldy Hughes ❤️

Vandag vier en eer ons julle! Baie dankie vir elke glimlag, vriendelike woord, helpende hand en harde, soms onsigbare, werk. Julle is 'n onlosmaaklike deel van ons span.

31/08/2026

TD Kerk Kimberley | 30 Augustus 2026 | Sending bewusmaking

Ons het vandag ingefokus op sending-bewustheid. Dit was so wonderlik om na videos te kyk van sendelinge wat deur TD Kerk...
30/08/2026

Ons het vandag ingefokus op sending-bewustheid.

Dit was so wonderlik om na videos te kyk van sendelinge wat deur TD Kerk Kimberley ondersteun word - om die impak wat hulle regoor die wêreld maak vir die Koninkryk, te celebrate!

André Du Plessis van die Gideons het 'n klomp getuienisse gedeel oor hoe die Bybels wat hulle wêreldwyd plaas, duisende lewens daagliks verander. Dit was ongelooflik inspirerend!

Mag ons nie net Jesus beleef en mekaar dissipileer nie, maar ook ons wêreld gaan verander🙏🏼

Address

Dobbin Street
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 08:30 - 10:00

Telephone

+27538312345

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TD Kerk Kimberley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to TD Kerk Kimberley:

Shortcuts

Share