VEK Hart van GOD - Kimberley

VEK Hart van GOD - Kimberley VEK Hart van GOD - Kimberley

'n Gemeente na die Hart van GOD!

Goeienaand gemeenteHiermee n vriendelike uitnodiging na more oggend se erediens om 09:30.Sien jou daar!😃
04/07/2026

Goeienaand gemeente

Hiermee n vriendelike uitnodiging na more oggend se erediens om 09:30.

Sien jou daar!😃

03/07/2026

Following Jesus will sometimes cost you comfort.

It may cost your pride, your plans, or the approval of others.

Jesus never said the narrow road would be the easy one.

He said it leads to life.

And that’s a promise worth trusting every single day. 🙏🤎✝️

“Enter through the narrow gate. For wide is the gate and broad is the road that leads to destruction, and many enter through it. But small is the gate and narrow the road that leads to life, and only a few find it.” Matthew 7:13-14 📖

03/07/2026

Faith has never looked logical to the world.

Building an ark without rain.
Standing before an uncrossable sea.
Facing a giant with a sling.
Following a crucified Savior.

God has always called His people to trust Him before they see the miracle.

If obedience makes you look foolish today, don’t be discouraged. The story isn’t over yet.

What God promises, He always proves—in His perfect time. 🤍🙏🏻

03/07/2026
Goeiemiddag menseOnthou more oggend se Goeie Vrydag diens om 08:00 🙂Sien jou daar!
02/04/2026

Goeiemiddag mense

Onthou more oggend se Goeie Vrydag diens om 08:00 🙂

Sien jou daar!

Goeiemiddag GemeenteOnthou more oggend se erediens om 09:30Ons luister more oggend na kragtige getuienisse van hoe die H...
07/03/2026

Goeiemiddag Gemeente

Onthou more oggend se erediens om 09:30

Ons luister more oggend na kragtige getuienisse van hoe die Here mense se lewens aangeraak en die ONMOONTLIKE vermag het... Jy wil die NIE misloop nie! 😀

Indien jy ook n getuienis het wat jy wil deel, is more oggend die geleentheid ook vir jou🙂

Sien jou daar!

02/03/2026

Past. Louise Potgieter

22/02/2026

Past. Louise Potgieter

Goeienaand gemeenteHiermee n vriendelike uitnodiging na more oggend se erediens om 09:30😀Ons gaan voort met ons reeks "G...
21/02/2026

Goeienaand gemeente

Hiermee n vriendelike uitnodiging na more oggend se erediens om 09:30😀

Ons gaan voort met ons reeks "Geestelike Babas en Geestelike Volwassenes".

Jy wil NIE hierdie reeks Mis NIE!

Sien jou daar!

Blessings
Past. Louise

Address

82 Waterworks Street
Kimberley
8301

Opening Hours

09:30 - 11:00

Telephone

+27616859427

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Hart van GOD - Kimberley posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share