Kaleideo Church

Kaleideo Church Liefdesgemeenskap
https://linktr.ee/kaleideo Vir die wat graag wil gee. Ons bank besonderhede is:
AGS Kaleideo
FNB Woodbridge 205-609
Tjekrekening 5118 000 4355
(1)

Sluit vanoggend om 08:15 by ons aanlyndiens aan.Johan Pieterse deel vanoggend met ons ‘n woord vir nóú: “Is jy seker?”Ko...
06/09/2026

Sluit vanoggend om 08:15 by ons aanlyndiens aan.

Johan Pieterse deel vanoggend met ons ‘n woord vir nóú: “Is jy seker?”

Kom aanbid saam met ons as ‘n liefdesgemeenskap en wees saam in Sy teenwoordigheid.

YouTube skakel:

Aanbid saam met ons as 'n liefdesgemeenskap en wees saam in Sy teen...

MEER AS GENOEG“Wees altyd bly omdat julle weet dat julle aan die Here behoort. Ek sê dit weer: ‘Wees bly!’”~ Filippense ...
01/09/2026

MEER AS GENOEG

“Wees altyd bly omdat julle weet dat julle aan die Here behoort. Ek sê dit weer: ‘Wees bly!’”
~ Filippense 4:4

Hoofgedagtes:
• Die deur van vreugde na vrede is gebed - en dit gebeur met danksegging (Fil 4:6-7).
• Tevredenheid is nie ‘n persoonlikheid nie - dit is geleer, in oorvloed én tekort (Fil 4:12).

Kyk die volledige preek op ons YouTube-kanaal -

31/08/2026

“Ek sê dit nie omdat ek iets kortkom nie. Ek het regtig geleer om onder alle omstandighede reg te kom. Ek weet wat dit is om boomskraap te lewe, en ek weet wat dit is om oorvloed te hê. Ek het lewenservaring opgedoen vir alle omstandighede, vir wanneer ek genoeg het om te eet én wanneer ek honger is, vir oorvloed én tekort. Ek kan alles doen deur Hom wat my krag gee.”
~ Filippense 4:11-13 (NLV)

Sluit vanoggend om 08:15 by ons aanlyndiens aan.Emille Steyn sluit vanoggend ons reeks “Meer As Gelukkig” af en deel met...
30/08/2026

Sluit vanoggend om 08:15 by ons aanlyndiens aan.

Emille Steyn sluit vanoggend ons reeks “Meer As Gelukkig” af en deel met ons die boodskap: “Meer As Genoeg”.

Kom aanbid saam met ons as ‘n liefdesgemeenskap en wees saam in Sy teenwoordigheid.

YouTube skakel:

Aanbid saam met ons as 'n liefdesgemeenskap en wees saam in Sy teen...

27/08/2026

G E T Y O U R T I C K E T

Tickets are now available!

📅 23 October 2026
📍 Kaleideo Church

DM us to secure your Early Bird discount!

MEER AS MY VERLEDE“Wees altyd bly omdat julle weet dat julle aan die Here behoort. Ek sê dit weer: ‘Wees bly!’”~ Filippe...
26/08/2026

MEER AS MY VERLEDE

“Wees altyd bly omdat julle weet dat julle aan die Here behoort. Ek sê dit weer: ‘Wees bly!’”
~ Filippense 4:4

Drie stappe om in ‘n vreugde in te beweeg wat die lewe nie kan steel nie:
• Identifiseer jou bagasie
• ⁠Onderskei tussen verantwoordelikheid en veroordeling
• ⁠Sit die tasse neer

Kyk die volledige preek op ons YouTube-kanaal -

Vroue konferensie | Gekies’n Vrou na God se hart met Gretha Wiid - 29 AugustusJy is met doel gekies.Gekies om God te ken...
25/08/2026

Vroue konferensie | Gekies

’n Vrou na God se hart met Gretha Wiid - 29 Augustus

Jy is met doel gekies.
Gekies om God te ken. Gekies om Hom te volg. Gekies om ’n lewe te leef wat Sy hart weerspieël.

Kom beleef ’n inspirerende oggend saam met Gretha Wiid terwyl ons ontdek wat dit beteken om ’n vrou na God se hart te wees. Of jy jou in ’n seisoen van vreugde, wagtyd, uitdagings of nuwe begin bevind – hierdie dag is vir jou.

Kry meer inligting en bespreek jou kaartjie hier:
https://www.quicket.co.za/events/384714-gekies-vroue-konferensie-26/ #/

25/08/2026

“Vir hulle wat aan Christus Jesus verbind is, is die oordeel nou heeltemal weggeneem.”
~ Romeine 8:1

Sluit vanoggend om 08:15 by ons aanlyndiens aan.Johan Pieterse gaan vanoggend voort met reeks “Meer As Gelukkig” en deel...
23/08/2026

Sluit vanoggend om 08:15 by ons aanlyndiens aan.

Johan Pieterse gaan vanoggend voort met reeks “Meer As Gelukkig” en deel met ons: Meer As My Verlede

Kom aanbid saam met ons as ‘n liefdesgemeenskap en wees saam in Sy teenwoordigheid.

YouTube skakel:

Aanbid saam met ons as 'n liefdesgemeenskap en wees saam in Sy teen...

T O E W Y D I N G “Kinders is ’n wonderlike geskenk van die Here, hulle kom direk uit die Here se hand. Kinders in ’n hu...
20/08/2026

T O E W Y D I N G

“Kinders is ’n wonderlike geskenk van die Here, hulle kom direk uit die Here se hand. Kinders in ’n huis maak dit vol vreugde, dit maak ouerharte vol blydskap! Hoe gelukkig is elke pa en ma wie se huis die vrolikheid van kinderstemme ken! Hulle hoef nooit bang te wees vir hulle vyande nie.”
‭‭Psalms‬ ‭127‬:‭3‬-‭5‬ ‭(DB‬‬)

Address

32 Fiskaal Str, Glen Marais
Kempton Park
1619

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaleideo Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kaleideo Church:

Shortcuts

Share

Category