Lede in Christus Newlands Jeug Ankers in Jesus

Lede in Christus Newlands Jeug  Ankers in Jesus Kom spandeer vrydae aande met ons/ Join us for youth nights
where: 80 Italian Road Newlands JHB
when: 19:00
kontak/contact:Stephen 079 586 7429

12/08/2026
Gelukkige Vadersdag, Renier Janse Van Rensburg Op hierdie spesiale dag wil ons vir Pastoor baie dankie sê vir alles wat ...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag, Renier Janse Van Rensburg

Op hierdie spesiale dag wil ons vir Pastoor baie dankie sê vir alles wat u vir ons gemeente beteken. Dankie vir u liefde, gebede, leiding en die manier waarop u ons elke dag nader aan God lei. U is nie net ons pastoor nie, maar ook 'n geestelike vader wat altyd omgee, bemoedig en ondersteun.

Dankie vir die opofferings wat u maak, die Woord wat u getrou verkondig, en die liefde waarmee u die gemeente dien. U voorbeeld van geloof, nederigheid en gehoorsaamheid aan God inspireer ons om sterker Christene te wees.

Ons bid dat die Here u ryklik sal seën met krag, wysheid, goeie gesondheid en oorvloedige vreugde. Mag Hy u en u gesin beskerm en beloon vir die wonderlike werk wat u doen in Sy Koninkryk.

Gelukkige Vadersdag, Pastoor Renier. Dankie dat u 'n geestelike vader vir ons gemeente is. Ons waardeer en lief u opreg. ❤️

09/06/2026

Wees die superhero en moenie ’n disguise dra nie!
God het jou nie geroep om weg te steek wie jy in Christus is nie. Kom luister, lag, leer en groei saam met ons!
📅 12 Junie 2026 ⏰ 19:00 📍 Lede in Christus Kerk Newlands
📞 Stephen 079 586 7429
Tag jou vriende en bring hulle saam! 🔥
🔥🙏

04/06/2026

We're BACK !!!!

Address

80 Italian Road Newlands
Johannesburg
2000

Telephone

+27764034204

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Newlands Jeug Ankers in Jesus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Newlands Jeug Ankers in Jesus:

Shortcuts

Share