Melville Kruisgemeente Church

Melville Kruisgemeente Church Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Melville Kruisgemeente Church, Religious organisation, 51 4th Avenue, Johannesburg.

Ons is deur God Drie-enig geroep om vanuit ons eie gebrokenheid, saam met die stad, heel te word in Christus, en deur die werking van die Heilige Gees liefde en gasvryheid uit te leef!

15/06/2026
🗓️ Jy word hartlik uitgenooi na Sondag, 14 Junie se erediens. Japie Krige lei die erediens.👧👦Daar is NIE Junior en Senio...
12/06/2026

🗓️ Jy word hartlik uitgenooi na Sondag, 14 Junie se erediens. Japie Krige lei die erediens.
👧👦Daar is NIE Junior en Senior kategese nie.
☕ Na die diens kuier ons saam oor koffie in die sysaal. Kom kuier saam!
📢 Die Melville Ekhaya diens olv Japie is om 10:30.
Ons sien julle Sondag!

🎧 Luister gerus op hierdie skakel (https://melvillekruis.org.za/preke/) na die afgelope Sondag se klankopname van die er...
10/06/2026

🎧 Luister gerus op hierdie skakel (https://melvillekruis.org.za/preke/) na die afgelope Sondag se klankopname van die erediens.
Psalm 33 besing wie God is. Sy reg (mishpat) en geregtigheid (tzedakah) word beklemtoon met in hierdie loflied waar Sy karakter, liefde en aksies na vore kom.

08/06/2026

Melville Kruisgemeente Wynveiling!
Navrae: 072 404 3679

🗓️ Jy word hartlik uitgenooi na Sondag, 7 Junie se erediens. Japie Krige lei die erediens.👧👦Daar is Junior en Senior kat...
05/06/2026

🗓️ Jy word hartlik uitgenooi na Sondag, 7 Junie se erediens. Japie Krige lei die erediens.
👧👦Daar is Junior en Senior kategese.
☕ Na die diens kuier ons saam oor koffie in die sysaal. Kom kuier saam!
📢 Die Melville Ekhaya diens olv Japie is om 10:30.
Ons sien julle Sondag!

🎧 Luister gerus op hierdie skakel op die Melville Kruis webwerf indien jy nie afgelope Sondag die erediens kon bywoon ni...
03/06/2026

🎧 Luister gerus op hierdie skakel op die Melville Kruis webwerf indien jy nie afgelope Sondag die erediens kon bywoon nie:
https://melvillekruis.org.za/preke/
Van die heel begin af - vanaf die skeppingsverhaal word ‘n God aan ons openbaar wat anders is as die gode van die wêreld. Regdeur die Bybel word hierdie God in Sy drie eenheid aan ons openbaar. In Jesus en in die Heilige Gees word God se storie van liefde vir die mensdom meer volledig.

🍷 Ons Jaarlikse Wynveiling is terug! 🍷Een van Melville Kruisgemeente se gewildste geleenthede van die jaar is weer hier,...
03/06/2026

🍷 Ons Jaarlikse Wynveiling is terug! 🍷
Een van Melville Kruisgemeente se gewildste geleenthede van die jaar is weer hier, en ons kan nie wag om saam met julle te kuier nie!
Kom geniet ’n gesellige aand van lekker kos, goeie geselskap, gehaltewyne en hope pret terwyl ons saam geld insamel vir ’n goeie doel.
✨ Gehaltewyne onder die hamer
🍽️ ’n Heerlike ete ingesluit
🤝 Lekker kuier saam met vriende en die gemeenskap
❤️ Alle opbrengs gaan ten bate van ons bediening en gemeenskapswerk
Hierdie gevestigde tradisie bring al jare lank mense bymekaar en is altyd ’n aand vol kuier en gesellige samesyn.
Wil jy graag ’n tafel aanbied vir jou familie, vriende, kollegas of kliënte? Ons hoor graag van jou! Ons verwelkom ook skenkings van gehaltewyn om van die aand ’n groot sukses te maak.
📞 Kontak ons gerus indien jy ’n tafel wil bespreek of wyn wil skenk.
Bring jou vriende, bespreek jou plek en kom geniet ’n fantastiese aand saam met ons. Ons sien uit daarna om ’n glas saam met jou te klink! 🥂

Address

51 4th Avenue
Johannesburg
2192

Opening Hours

Monday 07:45 - 12:45
Tuesday 07:45 - 12:45
Wednesday 07:45 - 12:45
Thursday 07:45 - 12:45
Friday 07:45 - 12:45
Sunday 09:00 - 11:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melville Kruisgemeente Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Melville Kruisgemeente Church:

Share