Berg See Pinkster

Berg See Pinkster Pinkster Gemeente wat glo in Relevante prediking, Skeppende lof en aanbidding, Geestelike groei, Gebed vir Genesing en Herderlike Versorging.

Pinkster Gemeente in Gordons Baai

02/09/2026
29/08/2026

🌸 Berg See Pinkster Vroue-ontbyt 2026 🌸

Wat ’n besonderse oggend van saamkuier, lag, lekker eet en, die belangrikste van alles, om saam as vroue van God bymekaar te kom. Ons was by n oulike plekkie in Gordonsbaai, On the GO koffie winkel.

Ons is herinner dat ons as vroue dikwels probeer om sterk te wees vir almal rondom ons, maar dat ons nooit moet vergeet waar ons ware krag vandaan kom nie. Ons hoef nie alles alleen te dra nie – ons kan dit in God se hande plaas en Hom vertrou.

📖 “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie.”
— Spreuke 3:5

Elke vrou het vandag die herinnering gekry: Jy hoef nie perfek te wees nie. Jy hoef nie al die antwoorde te hê nie. Jy hoef net te weet dat God jou sien, jou ken, jou liefhet en saam met jou stap. 🌷

Mag ons elkeen wegstap met nuwe moed, nuwe hoop en die wete:

✨ Ek is nie alleen nie. God loop saam met my.✨

Baie dankie aan elke vrou wat deel was van hierdie spesiale oggend. Mag ons die liefde, vreugde en geloof wat ons vandag ervaar het, saam met ons neem en dit uitleef waar ons ook al gaan.

“’n Geliefde dogter van die Allerhoogste – kosbaar, geken en oneindig geliefd.” ❤️

Sondag, 26 Julie 2026Die werk van die Heilige GeesPrediker: Past. Riaan Hart
20/08/2026

Sondag, 26 Julie 2026
Die werk van die Heilige Gees
Prediker: Past. Riaan Hart

Sondag, 26 Julie 2026Prediker: Pastoor Riaan Hart

Sondag, 19 Julie 2026Die persoon van die Heilige GeesPrediker: Past. Riaan Hart
16/08/2026

Sondag, 19 Julie 2026
Die persoon van die Heilige Gees
Prediker: Past. Riaan Hart

Sondag, 19 Julie 2026Prediker: Past. Riaan Hart

Sondag, 5 Julie 2026Wie beheer vir wie?Prediker: Past. Riaan Hart
09/08/2026

Sondag, 5 Julie 2026
Wie beheer vir wie?
Prediker: Past. Riaan Hart

Sondag, 5 Julie 2026Prediker: Pastoor Riaan Hart

Address

34 Disa Street
Gordon's Bay
7150

Opening Hours

Friday 10:00 - 12:00
Sunday 09:30 - 11:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Berg See Pinkster posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Berg See Pinkster:

Shortcuts

Share