28/08/2026
Ons wens graag die Fourie-gesin baie geluk met die aankondiging van Alexis Fourie as Prefek/Arend-Raad vir 2027.
Beslis 'n besonderse voorreg en dui op toewyding. Ons bid vir Wysheid en Leiding tydens haar termyn.
Welgedaan Alexis ๐๐
Agter vlnr: Deron Smith, Joshua Human, Willow Wessels, Liam Visagie, Christiaan van Rooyen, Liam de Wee, Stephan le Roux, Neil Prins, Gilson Brooks
Derde ry: Linke Thiart, Isabella Strauss, Karla Maree, Preston-Lee Tobias, Mia Harris, Cara de Klerk, Arnรฉ Uys, Nina Stears.
Tweede ry: Eldine Weir, Alexis Fourie, Abigail Engelbrecht, Robin Beukes, Marleen van Niekerk, Karli van der Merwe, Emma Verster, Annabel Theron, Cleo Botha
Voor: Lomรฉ Coetzee, Mieke Carr, Amorรฉ Lottering, Aerin Rosant.