NG Kerk Boksburg-Wes

NG Kerk Boksburg-Wes Familiekerk - NG Boksburg-wes

Vandag groet ons is baie spesiale dame, Nelda, ons orrelis, mag die nuwe uitdaging geseënde wees, ons gaan jou mis.
26/07/2026

Vandag groet ons is baie spesiale dame, Nelda, ons orrelis, mag die nuwe uitdaging geseënde wees, ons gaan jou mis.

17/04/2026
08/04/2026

Met groot hartseer neem ons as NG Gemeente Boksburg-Wes afskeid van ons geliefde leraar, Ds Daan Oosthuizen, wat deur die Here huis toe geroep is.

Sedert Desember 2022 het Ds Daan met toewyding, liefde en ’n vaste geloof ons gemeente gedien. Sy bediening het ’n merkbare impak gehad, en onder sy leiding het ons gemeente nie net gegroei nie, maar ook geestelik verdiep. Hy het mense se lewens aangeraak, hoop gebring en ons almal nader aan die Here gelei.

Ons sal hom onthou vir sy nederigheid, sy omgee-hart en sy passie vir die Evangelie.

Ons innige meegevoel gaan uit na sy familie en geliefdes in hierdie moeilike tyd. Mag julle die Here se troos en vrede op ’n besondere manier ervaar.

“Soos ’n herder sy skape versorg, so het hy ons gelei…”

Rus sag, Ds Daan. Jou werk hier op aarde sal nie vergeet word nie.

Nuwe logo
31/03/2026

Nuwe logo

Address

Rietfonteinweg 59
Boksburg
1459

Telephone

+27656164588

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Boksburg-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Boksburg-Wes:

Shortcuts

Share