VEK Kruisgenerasie Boksburg Noord

VEK Kruisgenerasie Boksburg Noord Sondag oggend 8h00 & 10h00 Afrikaanse dienste
Sondagskool tydens oggend dienste
Sondag aand 18h00

Gelukkige Vadersdag aan die Vader van ons gemeente. Past Ben jy is ons gemeente se hartklop, dankie vir die Vader, leier...
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan die Vader van ons gemeente.

Past Ben jy is ons gemeente se hartklop, dankie vir die Vader, leier en vriend wat jy vir ons is, altyd daar, niks is ooit te veel vir jou nie, ons bid dat die Here jou sal seën en jou bediening sal seën.

Ons waardeer jou en is baie lief vir jou.

Liefde VEK familie

PSALMS 103[13]  Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.
21/06/2026

PSALMS 103

[13] Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees.

20/06/2026
Ons Recycled Teenagers het vanoggend weer heerlik saam gekuier....Baie geluk aan Tannie Rina wat die prys gewen het vir ...
20/06/2026

Ons Recycled Teenagers het vanoggend weer heerlik saam gekuier....

Baie geluk aan Tannie Rina wat die prys gewen het vir die mooiste hoed 🤗

Onthou om jou kaartjie te kry vir ons biltong aand, ons gaan weer lekker saam kuier en kyk wie die meeste biltong kan ee...
20/06/2026

Onthou om jou kaartjie te kry vir ons biltong aand, ons gaan weer lekker saam kuier en kyk wie die meeste biltong kan eet.....

Nooi al ons bikers om ons diens by te woon, kyk uit vir julle....
20/06/2026

Nooi al ons bikers om ons diens by te woon, kyk uit vir julle....

Hello maats, ons kyk uit vir julle, ons gaan weer lekker saam sing en meer van Jesus leer.... 🤗
20/06/2026

Hello maats, ons kyk uit vir julle, ons gaan weer lekker saam sing en meer van Jesus leer.... 🤗

PSALMS 100:[1]  'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde! [2] Dien die Here met blydskap; kom voor s...
20/06/2026

PSALMS 100:

[1] 'n PSALM. By die lofoffer. Juig voor die Here, o ganse aarde!

[2] Dien die Here met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.

[3] Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak, en ons is syne, sy volk en die skape van sy weide.

[4] Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.

[5] Want die Here is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.

Address

H/v Paul Smit Str & Gelofte Laan
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VEK Kruisgenerasie Boksburg Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share