Anchored Youth- Kerk Wat Werk

Anchored Youth- Kerk Wat Werk Elke Vrydag 18:30 – iets cool en opwindend vir tieners!

15/06/2026
07/06/2026

Steek jou vlam aan die brand! πŸ”₯


Ons het 'n lekker program vrydag aand wat wag vir julle...😎😎😎 Nooi iemand saam en kom kyk wat gaan gebeur...πŸ’₯πŸ₯³Kerk Wat W...
04/06/2026

Ons het 'n lekker program vrydag aand wat wag vir julle...😎😎😎

Nooi iemand saam en kom kyk wat gaan gebeur...πŸ’₯πŸ₯³

Kerk Wat Werk - Boksburg

01/06/2026

Hoe proe my tjop πŸ–


01/06/2026

πŸ”₯ HARTKLOP ’26 HEMDE πŸ”₯

Het jy al jou Hartklop ’26 h**p bestel? πŸ‘€
Moenie die kans mis om deel te wees van iets spesiaal nie πŸ™Œ

Hierdie is meer as net ’n h**p…
dis deel van die ervaring, die vibe en die beweging πŸ”₯

πŸ’₯ Deel van ’n spesiale aktiwiteit
πŸ’₯ Limited voorraad
πŸ’₯ Wys jy’s deel van Hartklop ’26

πŸ’Έ R200 per h**p

πŸ‘‰πŸ» Bestel by jou jeugleier
⏰ Afsnydatum: 1 Julie

Moenie die een wees wat wens jy hΓ©t bestel nie πŸ˜…πŸ”₯

Hoe proe my tjop !!! πŸ–Hierdie Vrydag om 18:30
28/05/2026

Hoe proe my tjop !!! πŸ–

Hierdie Vrydag om 18:30


25/05/2026

πŸ”₯ HARTKLOP ’26 HEMDE IS HIER! πŸ”₯

Hierdie is nie net ’n h**p nie… dis deel van die ervaring πŸ™Œ
By Hartklop ’26 gaan hierdie hemde deel wees van iets spesiaal – jy wΓ­l nie die een wees sonder een nie πŸ‘€

πŸ’₯ Limited vibes
πŸ’₯ Perfek vir die aktiwiteit
πŸ’₯ Verteenwoordig die beweging

πŸ’Έ Prys: R200 per h**p

πŸ‘‰πŸ» Bestel joune nou: By jou jeugleier

πŸ‘‰πŸ»Afsny datum: 30 Mei

Moenie uitmis nie… kry jou h**p en wees deel van wat kom πŸ”₯

Address

54 5th Street
Boksburg
1459

Opening Hours

18:30 - 21:00

Telephone

+27825780981

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anchored Youth- Kerk Wat Werk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share