AP Kerk Bainsvlei

AP Kerk Bainsvlei Afrikaanse Protestantse Kerk Bainsvlei

Ons basaar vanoggend. Wat 'n heerlike gesellige dag vol spanwerk en geesdrif.Deur almal se harde werk en lojaliteit is o...
25/07/2026

Ons basaar vanoggend.
Wat 'n heerlike gesellige dag vol spanwerk en geesdrif.
Deur almal se harde werk en lojaliteit is ons geseënd om 'n sukses van die basaar te kon maak.

Kom maak 'n draai by ons 25 Julie vanaf 08:00  tot 14:00. Kom honger en begin met ontbyt. Dan is daar baie ander lekker ...
05/07/2026

Kom maak 'n draai by ons 25 Julie vanaf 08:00 tot 14:00. Kom honger en begin met ontbyt. Dan is daar baie ander lekker kosse om te koop en laastens basaar poeding.
Vars vleis te koop vir 'n braai of die pot teen goeie pryse.

24/05/2026

Een van ons sanggroep se liedere.
So mooi mens wil aanhou luister.

PINKSTERFEES -24 Mei 2026Wat 'n wonderlike sangdiens vanoggend!!Vir al my skuld het Hy betaal. Die liefde wat Hy vir my ...
24/05/2026

PINKSTERFEES -24 Mei 2026
Wat 'n wonderlike sangdiens vanoggend!!

Vir al my skuld het Hy betaal. Die liefde wat Hy vir my het, het Hy met Sy kosbare bloed betaal.
Aan die kruis het Hy gely. Hy het die dood oorwin. Ons toekoms het begin, Hy gee ons hoop en vrede - want Jesus is ons Here.

Dankie dit was baie mooi.

Baie geluk aan ons nuwe dopeling Henru Ras. Mag jy vervul word met die volheid van God.Efesiërs 3:19
26/04/2026

Baie geluk aan ons nuwe dopeling Henru Ras. Mag jy vervul word met die volheid van God.
Efesiërs 3:19

Address

Topsy Smith Straat 4, Langenhovenpark
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 10:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AP Kerk Bainsvlei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share