NG Gemeente Hospitaalpark

NG Gemeente Hospitaalpark NG Hospitaalpark is 'n familie gemeente in Bloemfontein waar almal welkom is. Saam bely ons: Jesus Christus is die Heer!

Kom kuier, kom geniet!
17/07/2026

Kom kuier, kom geniet!

Via-WinkelGoeie tweedehandse klere
17/07/2026

Via-Winkel

Goeie tweedehandse klere

Koop jou kaartjies vir hierdie pragtige kniekombersie by die Kerkkantoor - 051 522 3059 (Maandae-Donderdae 08:00-13:00).
26/05/2026

Koop jou kaartjies vir hierdie pragtige kniekombersie by die Kerkkantoor - 051 522 3059 (Maandae-Donderdae 08:00-13:00).

7 Junie Moenie uitmis op jou kans om te spog met jou gebak nie. En moet ook nie uitmis om ń heerlike Sondag lekkerny te ...
25/05/2026

7 Junie
Moenie uitmis op jou kans om te spog met jou gebak nie.

En moet ook nie uitmis om ń heerlike Sondag lekkerny te kom koop nie.

Kom loer gerus in..
25/05/2026

Kom loer gerus in..

Laatweet asseblief wat jou bydra sal wees (Lee, 076 782 4144 of jou kategeet)ennnnspaar solank ń geldjie om die Sondagsk...
22/05/2026

Laatweet asseblief wat jou bydra sal wees (Lee, 076 782 4144 of jou kategeet)

ennnn

spaar solank ń geldjie om die Sondagskool te ondersteun. Sondag die 7de Junie moet jy met ń lekkerny die middag aanpak!

22/05/2026

Address

Mayo Street, Hospital Park
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Hospitaalpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Hospitaalpark:

Shortcuts

Share

Category