Agapé Bloem Kidz

Agapé Bloem Kidz Ons is passievol oor Jesus, is lief vir Sy Woord en geniet dit om te sien hoe kinders in ‘n veilige vrolike omgewing Vir Pappa God en Sy Woord leer ken!

Moenie hierdie week se kunswerk saam met juffrou Sulene mis nie! Volg die instruksies saam aan die einde van hierdie wee...
16/08/2020

Moenie hierdie week se kunswerk saam met juffrou Sulene mis nie! Volg die instruksies saam aan die einde van hierdie week se kinderkerk les op ons youtube kanaal. https://www.youtube.com/watch?v=3tB7pbeYF_4

Mammas en pappas! Print hierdie bladsy uit en maak julle eie vingerpoppies saam met Juffrou Sulene in hierdie week se "D...
03/08/2020

Mammas en pappas! Print hierdie bladsy uit en maak julle eie vingerpoppies saam met Juffrou Sulene in hierdie week se "Doen jou beste" kinderkerk lessie.

Mammas en pappas! Print hierdie bladsy en geniet die kunsie saam met Juffrou Sulene in hierdie week se "Woorde het krag"...
30/07/2020

Mammas en pappas! Print hierdie bladsy en geniet die kunsie saam met Juffrou Sulene in hierdie week se "Woorde het krag" kinderkerk lessie.

Geniet hierdie week se kinderkerk lessie!
30/07/2020

Geniet hierdie week se kinderkerk lessie!

https://youtu.be/hDGSRE49nj0
21/07/2020

https://youtu.be/hDGSRE49nj0

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Gaan geniet ons poppekas stories op ons Youtube kanaal!
15/07/2020

Gaan geniet ons poppekas stories op ons Youtube kanaal!

Kom, kom, kom ons leer wie ons Groot Leermeester is. Volg die link hieronder na Sondag se kinderkerkles. Geniet die stor...
02/06/2020

Kom, kom, kom ons leer wie ons Groot Leermeester is. Volg die link hieronder na Sondag se kinderkerkles. Geniet die storie, sing lekker saam, raak kreatief en leer meer saam met ons.

Doktor Uil en die dik boek - 00:00 Oom Tino leer ons meer - 5:52 Lekker saamsingtyd - 10:10 Kreatiewe tyd - 14:55

Address

54 Rose Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

09:00 - 17:00

Telephone

+27828234796

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agapé Bloem Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category