Arise Family Church - Worcester

Arise Family Church - Worcester Ons hart is volle genesing vir almal! Vryheid om God te dien met oorgawe en dankbaarheid. Ons het nie net vriende geword nie, ons is familie.

Stap saam die pad en deel die Goeie Nuus. 🙌♥️🌿🦋

Jesaja 53:5 AFR20[5]  Hy is egter deurboor oor ons oortredings, verbrysel oor ons sondeskuld. Die straf wat ons vrede be...
03/04/2026

Jesaja 53:5 AFR20
[5] Hy is egter deurboor oor ons oortredings, verbrysel oor ons sondeskuld. Die straf wat ons vrede bewerk, was op hom, en deur sy wonde is daar vir ons genesing.

https://bible.com/bible/3499/isa.53.5.AFR20

Die prys wat Jesus betaal het, maak dat ons voor God regverdig kan staan.

God se hart is om met elkeen van ons tyd te spandeer en in ons midde te kan beweeg. Maar enige iets wat onrein en vol sonde is kan nie in God se rein teenwoordigheid staan nie. Dus moes daar n offer wees. Jesus was en is die finale offer. En dit maak dat ons in God se teenwoordigheid kan staan.

'Remembrance (Acoustic)' by Hillsong Worship from the album 'There Is More'.Listen to the album: https://hillsong.lnk.to/thereismoreID -------------Subscribe...

02/04/2026
Sien jou daar! Koffie vanaf 09:00.
18/01/2026

Sien jou daar!

Koffie vanaf 09:00.

Hallo julle!Ons sien uit na Sondag se eerste diens vir 2026. 😃Ons het die ruskans baie geniet en waardeer, en kan nie wa...
09/01/2026

Hallo julle!

Ons sien uit na Sondag se eerste diens vir 2026. 😃

Ons het die ruskans baie geniet en waardeer, en kan nie wag om almal weer te sien nie.

Diens begin om 09h30.
KidsKerk gaan ook weer voort.

Groete,
Die Veldmans 🌿😉🙌

04/01/2026

Hier is n stukkie kragtige woord vir vandag, en vir elke dag.

Imagine if the Knitter didn't plan beforehand what He is going to make...

Mag die Here jou alles wees vanaf hierdie jaar! Nuwe jaar, nuwe seisoen, nuwe lewe...Jý is al wat jou terughou...Mag die...
01/01/2026

Mag die Here jou alles wees vanaf hierdie jaar!
Nuwe jaar, nuwe seisoen, nuwe lewe...
Jý is al wat jou terughou...
Mag die Here jou vashou, lei, en vrede gee.
Amen

Provided to YouTube by DistroKidMag Die Here · VETKRYT MUSIEK · Awie Greyling · MR ABRAM C GREYLINGMag Die Here℗ 5Past2 Media (PTY)LTD t/a Vetkryt MusiekRele...

Eerste diens vir 2026 is op 11 Januarie. Kom soos jy is... - Die Here ken jou in elkgeval nes jy is. Sien jou dan.
27/12/2025

Eerste diens vir 2026 is op 11 Januarie.
Kom soos jy is...
- Die Here ken jou in elkgeval nes jy is.

Sien jou dan.

Mag elkeen n rustige, liefdevolle, en geseënde kersfeestyd saam met familie en vriende hê. Mag ons oë in hierdie tyd alt...
25/12/2025

Mag elkeen n rustige, liefdevolle, en geseënde kersfeestyd saam met familie en vriende hê. Mag ons oë in hierdie tyd altyd gerig wees op Jesus - Diè Lig wat vir ons gestuur is dat ons nooit in die donker hoef te wandel nie = die lig in ons lewens.
🌟🙏🙌♥️

Address

Worcester
6850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arise Family Church - Worcester posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Arise Family Church - Worcester:

Share