Blue Print Family Centre Worcester Western Cape

Blue Print Family Centre Worcester Western Cape Our Vision to meet the most basic needs of people . To Unite and inspire a network of caring friends

17/08/2025
17/08/2025
We believe that the earth will respond, we believe the signs Jesus telling us in the Bible will be witness, we believe t...
07/02/2024

We believe that the earth will respond, we believe the signs Jesus telling us in the Bible will be witness, we believe that the wonders will be our lifestyle in Jesus Name! πŸ™ŒπŸ™Œ

Go much deeper in Him, seek Him and the environment around you will be the atmosphere you carry, thank You Holy SpiritπŸ™πŸ˜‡

Even Broken  Crayons can Still color... 2023We Born to be different, even in our imperfection HE STill think sooo much o...
13/08/2023

Even Broken Crayons can Still color... 2023

We Born to be different, even in our imperfection HE STill think sooo much of us and sees us worthy β£οΈβ£οΈπŸ™πŸ™

Hierdie formidabel vroue Het OPGESTAAN... Hulle  Het OPGESTAAN vir hulle gesin, vir hulle familie vir hulle gemeenskap v...
11/08/2023

Hierdie formidabel vroue Het OPGESTAAN... Hulle Het OPGESTAAN vir hulle gesin, vir hulle familie vir hulle gemeenskap vir hulle medemens...

Kom luister wat die groot God in hul lewe Kom doen Het!!!

Hier is n moeder n vrou wat JA gese Het en die Here Het Sy Hand aan hulle bewys...
Vroue van Israel Het opgedaag!!!

Vroue wat n geleentheid om  in God se teenwoordigheid te Kan wees, Baie Kan n atmosfeerrrrrrr skep, maar Is net HY die A...
10/08/2023

Vroue wat n geleentheid om in God se teenwoordigheid te Kan wees, Baie Kan n atmosfeerrrrrrr skep, maar Is net HY die Almatige God wat n Teenwoordigheid Kan skep waar geen donker te Kan staan, en as ek praat van donkerte praat ek van geestes wat nie van God af is nie,

gees van armoede
gees van verwerping
gees van alleenheid
gees van hoegmoed
gees van boosheid
gees van bitterheid
gees van onvergewensgesindheid gees van lust
gees van beheer

Ek noem hierdie geestes want die slang (vyand) doop die vroue met hierdie geestes... Want hy weet God Het die vroue geformeer met n skerper sintuig in haar gevoel, om liefde uitestort, liefde te skep, mense gesin bymekaar te hou deur liefde en die beste om n atmosfeer en n teenwoordigheid van Heilig en Liefde te skep, maar hy Wil jou n Ander men's maak

Maar hier is n geleentheid wat God skep, om jou situasie radikaal te Verander.

Kom ontvang en Prys die Here want net HY Kan die Verandering bring!!!

Ek Wil vandag n Man van God geluk wens op sy verjaarsdag, daar is Baie wat Sal inkoop in die Visie wat God op jou Hart g...
20/04/2023

Ek Wil vandag n Man van God geluk wens op sy verjaarsdag, daar is Baie wat Sal inkoop in die Visie wat God op jou Hart gele Het, maar Dan Sal daar ook nog Meer wees wat teen dit Sal spreek en dit is alles deel van die journey van jy en God.... Dit maak alles so die moeite weird om die pad saam u te loop ek Het AL Baie tee gekom wat preek van die Here wat teach van die Here, maar die diepte wat u Het en die gawe wat u Het om ons te Leer Wie God werklik is ek is dankbaar vir die Grace wat oor u lewe is vir n tyd soos die, God Het u weggesteek en u op n hoe berg gesit sodat ons generasie die diepte van God Kan verstaan... Dankie vir wat u insit ons sien dit en Mag die Here u nog Meer en Meer seen met Bonatuurlike Wysheid om ons te Lei... Want u is werklik waar n leier wat sy alles Sal gee vir sy volk.

Geniet u dag Profeet Aubrey John Groenewald

Baie geluk broer Marchelino op jou verjaarsdag mag hierdie dag jou vreugde, vrede bring dankie vir jou nederheid en jou ...
03/04/2023

Baie geluk broer Marchelino op jou verjaarsdag mag hierdie dag jou vreugde, vrede bring dankie vir jou nederheid en jou gawe wat jy altyd deur uitleef weet net jy is n groot blessing in die Koninkryk van God, geniet jou dag my broer.

Address

4A PALM Avenue, ROUXPARK
Worcester
6850

Telephone

+27636162862

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blue Print Family Centre Worcester Western Cape posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Blue Print Family Centre Worcester Western Cape:

Share