04/09/2026
Moenie hierdie Sondag se dienste misloop nie!
Sondagoggend verwelkom ons Pastoor Corrie Greeff van Grabouw. Ons sien uit na sy bediening en die boodskap wat hy met ons gaan deel. 🙌
Sondagaand bring Pastoor Gert Swart die Woord. 🔥
Ons sien uit daarna om julle by die dienste te verwelkom!