Nederduitsch Hervormde Kerk Drie Riviere Oos

Nederduitsch Hervormde Kerk Drie Riviere Oos Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Nederduitsch Hervormde Kerk Drie Riviere Oos, Religious organisation, c/o Hawthorn & Almond Street, Vereeniging.

27/08/2026

⛪️Ons gemeente nooi u hartlik uit om die dag saam met mede gelowiges te kom geniet! Hoop ons sien u daar‼️⛪️

DIE JAARLIKSE NHK 3 RIVIER OOS KERKBASAAR! Kom kuier saam met ons op 29 Augustus vanaf 09:00 by Hawthornstraat, Drie Riv...
19/08/2026

DIE JAARLIKSE NHK 3 RIVIER OOS KERKBASAAR!

Kom kuier saam met ons op 29 Augustus vanaf 09:00 by Hawthornstraat, Drie Riviere! ⛪❤️

Bring die hele gesin en kom geniet ’n heerlike oggend vol lekker kos, vars gebak, goeie geselskap en hope basaarpret! 😋
🌭 Ons welbekende wors en vars maalvleis is te koop!
🍽️ Heerlike spyskaart met iets vir oud én jonk
🥐 Varsgebakte lekkernye en tuisgemaakte goedjies

🛍️ Groot keuse en billike pryse

Of jy nou kom vir die wors, maalvleis, kos, vars gebak of sommer net die lekker kuier – daar gaan iets wees waarvan jy hou! ❤️
Kom ondersteun ons gemeente en maak saam met ons van hierdie jaar se basaar ’n wonderlike dag van samesyn, geloof en gemeenskap.

👉 Moenie dit misloop nie – bring jou beursie, jou eetlus en die hele gesin!
Ons sien uit om jou daar te verwelkom! 🙏❤️

Kom geniet en deel in die dag saam met ons gemeente!
13/08/2025

Kom geniet en deel in die dag saam met ons gemeente!

11/08/2025
🎉🍞🥓 Blitong & Brood Aand! 🎶Kom kuier saam met Hervormde Kerk Drie Riviere-Oos vir ‘n heerlike aand vol musiek, lekker ku...
30/06/2025

🎉🍞🥓 Blitong & Brood Aand! 🎶

Kom kuier saam met Hervormde Kerk Drie Riviere-Oos vir ‘n heerlike aand vol musiek, lekker kuier en natuurlik – biltong & brood! 🥳

📅 Datum: 4 Julie 2025
🕕 Tyd: 18:00
📍 Plek: Barnyard Vereeniging
🎤 Gaskunstenaar: Fran @ Kie van Pretoria

Moenie hierdie lekker aand misloop nie – bring familie en vriende saam!

👉 Bespreek jou plek nou!
https://www.barnyardvaal.co.za/events/biltong-brood/

Week 7:   20ste Junie 2025 Geen bestelling is te klein of te groot vir ons.....kry solank daai bestellings by julle koll...
19/06/2025

Week 7: 20ste Junie 2025

Geen bestelling is te klein of te groot vir ons.....kry solank daai bestellings by julle kollegas, familie en vriende....vir die heerlike Vetkoeke ( vulsels - Maalvleis of Hoender Mayonaise) of Tradisionele Kerrie en Rys.

Skakel☎️ die nommer 👇👇👇 soos op advertensie hier onder om bestellings deur te gee.

Vir jou gemak lewer 🚘ons af ook.....maar jy is meer as welkom om ons te kom besoek ook en direk by ons jou bestelling te kom optel 🤗

Ons sien uit daarna om julle Vrydag 20ste Junie 2025 te sien 👌🙏

Week 5:   6de Junie 2025 Geen bestelling is te klein of te groot vir ons.....kry solank daai bestellings by julle kolleg...
03/06/2025

Week 5: 6de Junie 2025

Geen bestelling is te klein of te groot vir ons.....kry solank daai bestellings by julle kollegas, familie en vriende....vir die heerlike Vetkoeke ( vulsels - Maalvleis of Hoender Mayonaise) of Tradisionele Kerrie en Rys.

Skakel☎️ die nommer 👇👇👇 soos op advertensie hier onder om bestellings deur te gee.

Vir jou gemak lewer 🚘ons af ook.....maar jy is meer as welkom om ons te kom besoek ook en direk by ons jou bestelling te kom optel 🤗

Ons sien uit daarna om julle Vrydag 6de Junie 2025 te sien 👌🙏

Address

C/o Hawthorn & Almond Street
Vereeniging

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27164236234

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nederduitsch Hervormde Kerk Drie Riviere Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nederduitsch Hervormde Kerk Drie Riviere Oos:

Share