02/09/2026
NG Suikerbos se Jaarlikse Rolbaldag!
Kom geniet ’n heerlike dag van rolbal, kuier en lekker kompetisie!
📅 24 September 2026
👥 Formaat: “Trips” (Drie spelers per span)
R900 per span
Stel jou span bymekaar en maak seker julle is reg vir ’n dag vol pret! 🏆🎉
📲 Bevestig jou span en betaal by die kerkkantoor:
Mariska Botha
072 110 9719
Bring jou vriende, jou span en jou beste rolbalvaardighede saam!
Ons sien uit om saam met julle te kuier!
NG Kerk Suikerbos