Lewe vir Jesus Bedieninge

Lewe vir Jesus Bedieninge Die naam van ons bediening sê alles – Lewe vir Jesus. Hy is ons Alfa en Omega waarsonder ons nie ‘n tree wil versit nie. Alle eer net aan Hom.

Ons praat nie kerk nie, maar net Skrif. Daar is net een waarheid en Hy is ‘n Persoon, Jeus Christus. Hy is die Weg, die Waarheid en die Lewe. As leraar (deel van die vyfvoudige bediening) verkondig ons die Woord net soos dit daar staan, sonder om dit te interpreteer. Verdermeer, dat die onfeilbare Woord van God die absolute standaard vir elkeen van ons is.

08/04/2026

Is die Here ook jou/my blydskap?

22/03/2026

Volg jy/ek ook die meerderheid?

19/10/2025

Onderwerp jy/ek ons ook aan die owerheid?

11/06/2025
06/04/2025

Hoe behandel jy/ek ons vyande/teenstanders?

24/02/2025
03/02/2025

Dra jy/ek ook ons kruis?

26/01/2025
24/12/2024

Lees jy/ek ook die hele Bybel?

17/09/2024
08/09/2024

Geseënde,

Lei jy/ek ook ‘n Geesgedrewe lewe?

Shalom.

Address

Vanderbijlpark
1900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lewe vir Jesus Bedieninge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lewe vir Jesus Bedieninge:

Share