El Shammah Gemeente

El Shammah Gemeente 'n Veilige plek waar jy jouself kan wees en jou identiteit in Jesus Christus kan ontdek. Hier is waar jy tuis gaan voel.

11/06/2026

Ek kry nou die dag die lied van mense af om by n roudiens te speel. Die lied vra n besonderse vraag. Wat sal jy vir Jesus antwoord as Hy jou vra hoekom moet Ek jou toelaat in My koninkryk in die hemel?

Wat sal jou antwoord wees?

Is jy n goeie mens?
Is dit dalk omdat jy kerk by gewoon het?
Of dalk oor jy betrokke was ment kinderbediening
of dalk tiendes getrou betaal het, of selfs dat jy goed was vir ander?
Of is dit oor jy Jesus dien, volg en behaag?

Wat sal jou antwoord wees?

04/06/2026
Vir elkeen wat ons moedersdag diens gemis het vanoggend is welkom om hier te volg.
10/05/2026

Vir elkeen wat ons moedersdag diens gemis het vanoggend is welkom om hier te volg.

Nyd de videoer og den musik, du holder af, upload originalt indhold, og del det hele med venner, familie og verden på YouTube.

Address

Corner Of Longfellow And Emmerson
Vanderbijlpark
1900

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El Shammah Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to El Shammah Gemeente:

Share