AGS Lewende Waters Vaalpark

AGS Lewende Waters Vaalpark Hierdie is die Facebook blad van die A.G.S. Lewende Waters Vaalpark. Welkom by ons gemeente se Facebook blad.

Ons is 'n woordgebaseerde, geesvervulde, wederkomsverwagtende gemeente waar u welkom is!

13/09/2026

Pastoor Ruan en Suster Suné word toegewy aan die Here as die amptelike Medeleraarspaar van AGS Lewende Waters Vaalpark.

13/09/2026

Jesus het ons gewaarsku dat in die laaste dae sal daar baie stemme wees wat praat. Die stemme van misleiding, gerugte, rou, en woede. Al hierdie stemme verwar ons, maak ons angstig, benoud, en bekommerd. Maar daar is net een stem na Wie ons eintlik moet luister, en dit is die stem van Here Jesus Christus. Pastoor Ruan gesels met ons oor hierdie waarheid.

09/09/2026

In hierdie boodskap wys pastoor Dries van As ons daarop dat God van die begin af die einde verkondig! Die
Bybel beklemtoon regdeur die wederkoms van Jesus – ‘n boodskap wat skaars geword, en dikwels doelbewus nagelaat
word. Die strekking van die oudste opgetekende boodskap in die Bybel, en hoe dit ons raak, word bespreek.

06/09/2026

Tydens hierdie boodskap gesels Dr. Hannes met ons oor wat die kruis vir ons wys. Die kruis wys vir ons wie ons voor God is, maar ook wie ons kan wees danksy die verlossingswerk van Jesus.

02/09/2026

Geestelike Oorlogvoering
Deel 3: Die uitvoering van ons stryd

Ons is in 'n oorlog. Hierdie oorlog het nie net tydelike gevolge nie, maar ewige! Ons self, ons harte en gedagtes en lewens, is die oorlogsveld. Ons siele is die fokus, die buit, die rede vir die oorlog. In hierdie reeks gesels Dr Hannes met ons oor die aard, die wapens, en die praktiese uitvoering van ons oorlogstryd.

In hierdie boodskap gesels Dr Hannes met ons oor die uitvoering van ons stryd - hoe voer ons die geestelike stryd prakties? Hoe gebruik ons die wapens wat die Here ons gegee het om mee te veg?

02/09/2026

Geestelike Oorlogvoering
Deel 2b: Die wapens van ons stryd

In hierdie boodskap gesels Dr Hannes met ons oor die wapens wat gebruik word vir geestelike oorlogvoering. Ons kyk na watter strategieë en wapens deur die Here aan ons gegee is om die geestelike oorlog te voer.

Geestelike OorlogvoeringDeel 3: Die uitvoering van ons strydOns is in 'n oorlog. Hierdie oorlog het nie net tydelike gev...
02/09/2026

Geestelike Oorlogvoering
Deel 3: Die uitvoering van ons stryd

Ons is in 'n oorlog. Hierdie oorlog het nie net tydelike gevolge nie, maar ewige! Ons self, ons harte en gedagtes en lewens, is die oorlogsveld. Ons siele is die fokus, die buit, die rede vir die oorlog. In hierdie reeks gesels Dr Hannes met ons oor die aard, die wapens, en die praktiese uitvoering van ons oorlogstryd.

In hierdie boodskap gesels Dr Hannes met ons oor die uitvoering van ons stryd - hoe voer ons die geestelike stryd prakties? Hoe gebruik ons die wapens wat die Here ons gegee het om mee te veg?

Geestelike OorlogvoeringDeel 3: Die uitvoering van ons strydOns ...

Geestelike OorlogvoeringDeel 2b: Die wapens van ons strydOns is in 'n oorlog. Hierdie oorlog het nie net tydelike gevolg...
30/08/2026

Geestelike Oorlogvoering
Deel 2b: Die wapens van ons stryd

Ons is in 'n oorlog. Hierdie oorlog het nie net tydelike gevolge nie, maar ewige! Ons self, ons harte en gedagtes en lewens, is die oorlogsveld. Ons siele is die fokus, die buit, die rede vir die oorlog. In hierdie reeks gesels Dr Hannes met ons oor die aard, die wapens, en die praktiese uitvoering van ons oorlogstryd.

In hierdie boodskap gesels Dr Hannes met ons oor die wapens wat gebruik word vir geestelike oorlogvoering. Ons kyk na watter strategieë en wapens deur die Here aan ons gegee is om die geestelike oorlog te voer.

Geestelike OorlogvoeringDeel 2b: Die wapens van ons strydOns is ...

30/08/2026

In hierdie boodskap gesels Dr. Hannes met ons oor wat dit beteken om te waak asook die belangrikheid daarvan.

27/08/2026

Winter Evangelisasie en Dissipelskap Skool
Module 1: Fondasies
Les 12: Wedergeboorte Raamwerk - Praktiese Aanbieding

In hierdie module het ons gekyk na wat evangelisasie is en waarom dit noodsaaklik is. Ons het ook gekyk na wat dissipelskap is, waarom dit noodsaaklik is, en hoe dit met evangelisasie verbind is. Laastens het ons ook met 'n metode vir evangelisasie gedeel, naamlik die Wedergeboorte raamwerk. In hierdie laaste les vir module 1 wys Dr Hannes en Past Ruan vir ons hoe om die raamwerk van begin tot einde aan te bied, in 'n werklike situasie (aldan met rolspel), sodat u nie net geleer is WAT om te doen nie, maar ook HOE om dit te doen.

Address

C/o Pres. Swart Str. And Tafelberg Crescent
Vaalpark
1947

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:00
Tuesday 08:30 - 12:00
Wednesday 08:30 - 12:00
19:00 - 20:00
Thursday 08:30 - 12:00
Friday 08:30 - 12:00
19:00 - 21:00
Sunday 08:30 - 11:30

Telephone

+27724289969

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lewende Waters Vaalpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Lewende Waters Vaalpark:

Shortcuts

Share