NG Gemeente Vaalpark

NG Gemeente Vaalpark http//www.ngvaalpark.org NG Gemeente in Vaalpark

Sondag 13 Sep 2026 @ 8:30 Tema: Om net te wees en VRUG te dra! Ds Fritz Kotze
13/09/2026

Sondag 13 Sep 2026 @ 8:30 Tema: Om net te wees en VRUG te dra! Ds Fritz Kotze

Sondag is Kinderdiens!Om 08:30 maak ons die deure oop vir al ons maats — klein én groot!Hierdie week gaan ons gesels oor...
11/09/2026

Sondag is Kinderdiens!
Om 08:30 maak ons die deure oop vir al ons maats — klein én groot!
Hierdie week gaan ons gesels oor “OM NET TE WEES en VRUG TE DRA.”
Ons gaan saam ontdek wat dit beteken om eenvoudig net te wees wie God ons gemaak het, en hoe Sy Gees dan mooi vrug in ons lewens laat groei.
So bring jou maat, jou boetie, jou sussie en sommer almal saam!
Ons sien uit om julle Sondag om 08:30 te sien!

Tema: Wat Jesus nie gesê het nieTyd: 08:30Deon Serfontein
06/09/2026

Tema: Wat Jesus nie gesê het nie
Tyd: 08:30
Deon Serfontein

Tema: Wat Jesus nie gesê het nieTyd: 08:30Deon Serfontein

Sondag 30 Aug 2026 Tema: Meer as oorwinnaarsDs Altus Caarstens
30/08/2026

Sondag 30 Aug 2026 Tema: Meer as oorwinnaars
Ds Altus Caarstens

Sondag 23 Aug 2026 @ 8:30 Tema: Om net te wees-Wanneer Jesus laat is! Ds Fritz Kotze
23/08/2026

Sondag 23 Aug 2026 @ 8:30 Tema: Om net te wees-Wanneer Jesus laat is! Ds Fritz Kotze

Gedenkdiens van Barend Jacob du Toit 19 Aug 2026 @ 11:00
19/08/2026

Gedenkdiens van Barend Jacob du Toit 19 Aug 2026 @ 11:00

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

TEMA: Om meer as net 'n muis te weesTeks Heb 2:5-18Deon Serfontein 16 Aug 2026 @ 8:30
16/08/2026

TEMA: Om meer as net 'n muis te wees
Teks Heb 2:5-18
Deon Serfontein 16 Aug 2026 @ 8:30

Sondag 9 Aug 2026 @ 8:30 Preekreeks deel 3 Tema: Nou sien ek Hom Ds Fritz Kotze
09/08/2026

Sondag 9 Aug 2026 @ 8:30 Preekreeks deel 3 Tema: Nou sien ek Hom Ds Fritz Kotze

Sondag 2 Aug 2026 @ 8:30 Preekreeks Tema: Ek sien anders! Ds Fritz Kotze
02/08/2026

Sondag 2 Aug 2026 @ 8:30 Preekreeks Tema: Ek sien anders! Ds Fritz Kotze

Jeug Speletjiesaand!Ons is opreg dankbaar vir al ons maats wat Vrydagaand saam kom speel het. Dit was wonderlik om te si...
01/08/2026

Jeug Speletjiesaand!
Ons is opreg dankbaar vir al ons maats wat Vrydagaand saam kom speel het. Dit was wonderlik om te sien hoe die kerk nie net 'n plek is waar ons saam leer nie, maar ook waar ons saam kan lag, speel en verhoudings bou.
Baie dankie aan elkeen wat gehelp, beplan en bygedra het. Deur julle tyd, energie en diensbaarheid kon ons kinders iets van God se liefde en sy Koninkryk beleef.
Ons sien reeds uit na die volgende keer!

Address

Keiskamma 33
Vaalpark
1947

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Vaalpark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Vaalpark:

Shortcuts

Share