Kerk Van God Van Verheerliking

Kerk Van God Van Verheerliking Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kerk Van God Van Verheerliking, Religious organisation, Uitenhage.

*Geseënde Verjaardag Pastor Joshua Jansen!*Vanuit die gemeente wil ons vir u sê dankie vir u getroue diens, u liefde vir...
25/08/2026

*Geseënde Verjaardag Pastor Joshua Jansen!*

Vanuit die gemeente wil ons vir u sê dankie vir u getroue diens, u liefde vir die Woord, en u leierskap wat ons elke dag nader aan die Here bring.

Mag die Here u vandag oorlaai met vreugde, krag en nuwe salwing vir die jaar wat voorlê.

*Jeremia 3:15 -* _"En Ek sal vir julle herders gee na my hart, wat julle met kennis en verstand sal laat wei."_

U is daardie herder vir ons. Mag God u seën met lang lewe, goeie gesondheid, en vrede in u huis.

Ons eer en waardeer u en u gesin.

Geseënde Verjaardag Pastor!

*Met liefde en waardering,*
Die Kerkfamilie

Ons nooi u elkeen uit na ons Sondagoggend Erediens. Almal is welkom! Ons diens sal 10uur begin Bedford Oos-kaap selfde v...
25/07/2026

Ons nooi u elkeen uit na ons Sondagoggend Erediens. Almal is welkom! Ons diens sal 10uur begin Bedford Oos-kaap selfde vir Atlantis Wes-kaap

21/07/2026
KGVBedfordIs dankbaar aan elke een wat saam met, ons was die week, ons waardeur die opkoms die Here seën.
19/07/2026

KGVBedford
Is dankbaar aan elke een wat saam met, ons was die week, ons waardeur die opkoms die Here seën.

19/07/2026
Sangaand 🔥🔥🔥KGVBedford Jeug saamtrek
18/07/2026

Sangaand 🔥🔥🔥
KGVBedford Jeug saamtrek

Jeug Saamtrek aand 4
17/07/2026

Jeug Saamtrek aand 4

KGVBedfordBied elke oggend gebed session aan almal is welkom, ons bid 10uur saam as Jeug en kerk en Gemeenteskap almal i...
16/07/2026

KGVBedford
Bied elke oggend gebed session aan almal is welkom, ons bid 10uur saam as Jeug en kerk en Gemeenteskap almal is welkom

12/07/2026

Please note❗❗

Kerk Van god van verheerliking ooskap ons maak reg vir jeug saamtrek  almal word hartlike uitgenooi, kom hoor wat se die...
30/06/2026

Kerk Van god van verheerliking ooskap ons maak reg vir jeug saamtrek almal word hartlike uitgenooi, kom hoor wat se die here die week

Sien julle daar!!!!

Address

Uitenhage
6241

Telephone

+27792356450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kerk Van God Van Verheerliking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kerk Van God Van Verheerliking:

Shortcuts

Share