EG Kerk Uitenhage

EG Kerk Uitenhage Geestlike Organisasie

17/05/2026
28/03/2026
Bevestiging en ontvangs van Ds Gerhard Kruger en gesin🙏 Ons as gemeente het die wonderlike voorreg gehad om Ds Gerhard e...
28/03/2026

Bevestiging en ontvangs van Ds Gerhard Kruger en gesin🙏 Ons as gemeente het die wonderlike voorreg gehad om Ds Gerhard en sy gesin hier by ons te bevestig en hartlik welkom te heet. Dit was werklik n spoggeleentheid waar die CVV Bestuur, saam met die CVV-dames, 'n besondere en onvergeetlike dag gereël het. Soos Ds Coenie tereg gesê het: "Hierdie Uitenhage CVV weet wat hulle doen" n Opregte dankie aan elkeen wat deel was van hierdie spesiale geleentheid en dit so mooi gemaak het. Dankie JESUS dat alles so wonderlik afgeloop het. Welkom hier in Uitenhage gemeente, Ds Gerhard en gesin - ons sien uit na die pad saam.🌿

“’n Groot dankie aan ons Biduurgroepie vir hul liefdevolle en betekenisvolle uitreik na ons Silver Jeug. Hulle het Woens...
12/12/2025

“’n Groot dankie aan ons Biduurgroepie vir hul liefdevolle en betekenisvolle uitreik na ons Silver Jeug. Hulle het Woensdae huisbesoek gedoen en dit afgesluit met ’n spesiale kuier en geskenkie. Ons Silver Jeug het dit opreg waardeer.

Address

8 Bax Str
Uitenhage
6229

Opening Hours

10:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Uitenhage posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Uitenhage:

Share