Kraggakamma Gemeente

Kraggakamma Gemeente Ons is God se fontein van Liefde

08:30 Eietydse Diens en Kleuterkerk
09:30 Jnr en Snr Kategese
10:00 Klassieke Diens

Ons is โ€™n dinamiese geloofsgemeenskap wat uit die aard van die saak nie perfek is nie. Ons loop ook nie rond met die gedagte dat ons alles weet of antwoorde vir alle vrae het nie. Ons is โ€™n geloofsgemeenskap wat saam agter Jesus aanstap en ons nooi enige iemand wat saam met ons op reis wil wees. Ons glo dat ons verhouding met Jesus Christus ons roep om โ€™n seรซn te wees vir elkeen wat oor ons pad ko

m. Ons groei om elke dag die liefde van God oor ander uit te mors. Almal is welkom om saam met ons agter Jesus aan te stap.

Ons nooi jou hartlik uit na die Erediens van Sondag 6 September. Dit is Week 4 van ons  Vierweke ReeksDie Gesamentlike d...
04/09/2026

Ons nooi jou hartlik uit na die Erediens van Sondag 6 September.
Dit is Week 4 van ons Vierweke Reeks
Die Gesamentlike diens, nagmaal en regstreekse uitsending begin om 09:00. Die Kategese begin om 10:00.
๐Ÿ“– Tema: Geseรซnd is die vredemakers en hulle wat ter wille van Christus vervolg word.
๐Ÿ“– Skriflesing: Matt 5:9 โ€“ 12; 1 Pet 2:11-12
๐Ÿ”— https://youtube.com/live/0qihZ1FGOEU?feature=share
Maak seker jy โ€œsubscribeโ€ op ons YouTube-kanaal:
โ–ถ www.youtube.com/c/KraggakammaGemeente
Sluit ook aan by ons Facebook-blad om niks te mis nie:
๐Ÿ“˜ www.facebook.com/ngkraggakamma

Die Huisgeloof โ€˜n โ€˜n gespreksdokument wat gebruik kan word om gesprek te voer oor die erediens en is aanlyn beskikbaar by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kleingroepbediening
Indien jy die week se Kommunikamma (nuusbrief) wil lees kan jy dit aanlyn besigtig by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kommunikamma

Geseรซnd is die vredemakers en hulle wat ter wille van Christus verv...

Ons nooi jou hartlik uit na die Eredienste van Sondag 30 Augustus. Dit is Week 3 van ons  Vierweke ReeksDie Eietydse die...
28/08/2026

Ons nooi jou hartlik uit na die Eredienste van Sondag 30 Augustus.
Dit is Week 3 van ons Vierweke Reeks
Die Eietydse diens en regstreekse uitsending begin om 08:30 en die Klassieke diens begin om 10:00
๐Ÿ“– Tema: Week 3.
๐Ÿ“– Skriflesing: Matt 5:7-8
๐Ÿ”— https://youtube.com/live/hs9yMPPHZy8?feature=share
Maak seker jy โ€œsubscribeโ€ op ons YouTube-kanaal:
โ–ถ www.youtube.com/c/KraggakammaGemeente
Sluit ook aan by ons Facebook-blad om niks te mis nie:
๐Ÿ“˜ www.facebook.com/ngkraggakamma

Die Huisgeloof โ€˜n โ€˜n gespreksdokument wat gebruik kan word om gesprek te voer oor die erediens en is aanlyn beskikbaar by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kleingroepbediening
Indien jy die week se Kommunikamma (nuusbrief) wil lees kan jy dit aanlyn besigtig by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kommunikamma

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Ons nooi jou hartlik uit na die Eredienste van Sondag 23 Augustus. Dit is Week 2 van ons  Vierweke ReeksDie Eietydse die...
21/08/2026

Ons nooi jou hartlik uit na die Eredienste van Sondag 23 Augustus.
Dit is Week 2 van ons Vierweke Reeks
Die Eietydse diens en regstreekse uitsending begin om 08:30 en die Klassieke diens begin om 10:00
๐Ÿ“– Tema: Week 2.
๐Ÿ“– Skriflesing: Matt 5:5-6
๐Ÿ”— https://youtube.com/live/-6SRUJ0TLvw?feature=share
Maak seker jy โ€œsubscribeโ€ op ons YouTube-kanaal:
โ–ถ www.youtube.com/c/KraggakammaGemeente
Sluit ook aan by ons Facebook-blad om niks te mis nie:
๐Ÿ“˜ www.facebook.com/ngkraggakamma

Die Huisgeloof โ€˜n โ€˜n gespreksdokument wat gebruik kan word om gesprek te voer oor die erediens en is aanlyn beskikbaar by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kleingroepbediening
Indien jy die week se Kommunikamma (nuusbrief) wil lees kan jy dit aanlyn besigtig by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kommunikamma

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

โ€œMense wat weet hulle het vir God nodig, is gelukkige mense, want God wat in die hemel is, is hulle Koning.โ€ (Matteus 5:...
18/08/2026

โ€œMense wat weet hulle het vir God nodig, is gelukkige mense, want God wat in die hemel is, is hulle Koning.โ€ (Matteus 5:3 Die Bybel vir almal vertaling)

The place God calls you to is the place where your deep gladness and the world's deep hunger meet. (Frederick Buechner)
17/08/2026

The place God calls you to is the place where your deep gladness and the world's deep hunger meet. (Frederick Buechner)

Ons nooi jou hartlik uit na die Eredienste van Sondag 16 Augustus. Ons begin Sondag met Week 1 van ons  Vierweke ReeksDi...
14/08/2026

Ons nooi jou hartlik uit na die Eredienste van Sondag 16 Augustus.
Ons begin Sondag met Week 1 van ons Vierweke Reeks
Die Eietydse diens en regstreekse uitsending begin om 08:30 en die Klassieke diens begin om 10:00
๐Ÿ“– Tema: Genadebedelaars huil oor sonde en word geseรซn.
๐Ÿ“– Skriflesing: Matt 5:3-4
๐Ÿ”— https://youtube.com/live/LHDgGBd5Zfw?feature=share
Maak seker jy โ€œsubscribeโ€ op ons YouTube-kanaal:
โ–ถ www.youtube.com/c/KraggakammaGemeente
Sluit ook aan by ons Facebook-blad om niks te mis nie:
๐Ÿ“˜ www.facebook.com/ngkraggakamma

Die Huisgeloof โ€˜n โ€˜n gespreksdokument wat gebruik kan word om gesprek te voer oor die erediens en is aanlyn beskikbaar by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kleingroepbediening
Indien jy die week se Kommunikamma (nuusbrief) wil lees kan jy dit aanlyn besigtig by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kommunikamma

Genadebedelaars huil oor sonde en word geseรซn.

By die doop weet ons dat die Here ons deur hierdie sakrament verseker dat Hy deur sy Gees in ons woon. En dat Hy ons lew...
09/08/2026

By die doop weet ons dat die Here ons deur hierdie sakrament verseker dat Hy deur sy Gees in ons woon. En dat Hy ons lewe daagliks so regeer dat ons hoe langer hoe meer sy beeld wil vertoon.

Op Sondag 9 Augustus 2026 is daar twee seuns gedoop. Baie geluk aan Burger en Marne Oosthuizen met die doop van Robert. En aan
Handrรฉ en Kay-Leigh Snetler met die doop van Lucas.

โ€™๐ง ๐†๐ž๐›๐ž๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐ก๐š๐ง๐ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ฌ๐š๐ฅ๐ฆ ๐Ÿ’๐Ÿ” ๐Ÿ™๐ŸฉทHere God,vandag bring ons die vroue van die wรชreld voor U.Vroue wat dra, ...
09/08/2026

โ€™๐ง ๐†๐ž๐›๐ž๐ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž ๐š๐š๐ง ๐๐ข๐ž ๐ก๐š๐ง๐ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐ฌ๐š๐ฅ๐ฆ ๐Ÿ’๐Ÿ” ๐Ÿ™๐Ÿฉท
Here God,
vandag bring ons die vroue van die wรชreld voor U.
Vroue wat dra, bou, troos, hoop en volhard,
selfs wanneer die grond onder hulle voete bewe.
Soos Psalm 46 sรช:
โ€œ๐™‚๐™ค๐™™ ๐™ž๐™จ ๐™—๐™ž๐™ฃ๐™ฃ๐™š-๐™ž๐™ฃ ๐™๐™–๐™–๐™ง; ๐™จ๐™ฎ ๐™จ๐™–๐™ก ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐™ฌ๐™–๐™ฃ๐™ ๐™š๐™ก ๐™ฃ๐™ž๐™š.โ€
Wees die rus vir diรฉ wat uitgeput is,
die moed vir diรฉ wat bang is,
die stem vir diรฉ wat nie gehoor word nie,
en die lig vir diรฉ wat deur donker dae stap.
Laat U teenwoordigheid
soos โ€™n rustige rivier deur hulle lewens vloei,
soos die water waarvan die Psalm praat.
En wanneer die wรชreld rumoerig raak,
leer ons om te luister na u stem wat sรช:
โ€œWees stil, en weet dat Ek God is.โ€
Amen. ๐ŸŒฟ

(Plasing geneem vanaf Kaapkerk Facebook bladsy)

Ons nooi jou hartlik uit na die Erediens van Sondag 9 AugustusDie Gesamentlike diens en regstreekse uitsending begin om ...
07/08/2026

Ons nooi jou hartlik uit na die Erediens van Sondag 9 Augustus
Die Gesamentlike diens en regstreekse uitsending begin om 09:00
๐Ÿ“– Tema: โ€™n Konsert kerk of โ€™n suurdeeg kerk.
๐Ÿ“– Skriflesing: Matteus 6:1-4
๐Ÿ”— https://youtube.com/live/VxjoRSOrjhU?feature=share
Maak seker jy โ€œsubscribeโ€ op ons YouTube-kanaal:
โ–ถ www.youtube.com/c/KraggakammaGemeente
Sluit ook aan by ons Facebook-blad om niks te mis nie:
๐Ÿ“˜ www.facebook.com/ngkraggakamma

Die Huisgeloof โ€˜n โ€˜n gespreksdokument wat gebruik kan word om gesprek te voer oor die erediens en is aanlyn beskikbaar by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kleingroepbediening
Indien jy die week se Kommunikamma (nuusbrief) wil lees kan jy dit aanlyn besigtig by, http://www.ngkraggakamma.co.za/index.php?destination=kommunikamma

โ€™n Konsert kerk of โ€™n suurdeeg kerk

Wil jy graag 'n verskil in die metro sien? Dit begin by elkeen van ons. Bid, Registreer en Stem!Saam kan ons 'n verskil ...
31/07/2026

Wil jy graag 'n verskil in die metro sien? Dit begin by elkeen van ons.
Bid, Registreer en Stem!
Saam kan ons 'n verskil maak.

Address

Gazania Avenue 2
Sunridge Park
6045

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kraggakamma Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kraggakamma Gemeente:

Share